Page 2 of 55

Re: SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 19 Nov 2015 07:39
by Alex Roux
Soos Cedric se,
Ek is daar soos 'n slegte velaandoening / ekseem, of so iets.
Michael wrote: 1. Tinus Lotz - Kamp komandant
2. Dirk - ORB
3. Oellie
4. Ekke ekke ekke!
5. Michael
6. Alex

Re: SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 19 Nov 2015 08:44
by ricster
:rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling:

Love your work Alex !!!!

Just looking into it for next year.... Sounds good though !!!

Re: SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 19 Nov 2015 09:25
by Boskoets
Ons wil regtig kyk of ons kan join op die een maar sal bietjie nader aan die tyd bevestig

Re: SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 19 Nov 2015 09:36
by offroadbiker
Lysie
1. Tinus Lotz - Kamp komandant
2. Dirk - ORB
3. Oellie
4. Peter C
5. Michael
6. Alex

Miskien
1. Rickster
2. Boskoets

Re: SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 19 Nov 2015 20:58
by Tony
Yes please - i'm in (with junior)!

Re: SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 20 Nov 2015 06:01
by Michael
Lysie
1. Tinus Lotz - Kamp komandant
2. Dirk - ORB
3. Oellie
4. Peter C
5. Michael
6. Alex
7. Tony

Miskien
1. Rickster
2. Boskoets

Re: SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 23 Nov 2015 16:58
by PathMaker
Perhaps Dawid should put his name on the list, otherwise he is going to be left behind!

Lysie
1. Tinus Lotz - Kamp komandant
2. Dirk - ORB
3. Oellie
4. Peter C
5. Michael
6. Alex
7. Tony
8. Graham & Vanessa

Miskien
1. Rickster
2. Boskoets

Re: SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 25 Nov 2015 07:23
by SJC
Hoe lank vat dit deesdae om 'n passpoort in die hande te kry? Myne het so 5 jaar terug verval...

Sit my asb op die "miskien" lys.. :thumbup:

Re: SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 25 Nov 2015 07:31
by offroadbiker
Lysie
1. Tinus Lotz - Kamp komandant
2. Dirk - ORB
3. Oellie
4. Peter C
5. Michael
6. Alex
7. Tony
8. Graham & Vanessa
9. Dawid
10. Dawid - brother 1
11. Dawid - brother 2

Miskien
1. Rickster
2. Boskoets
3. SJC

Re: SWAZILAND 18-21 March 2016

Posted: 25 Nov 2015 09:48
by Marino4x4
Hi SJC

Ek moes my paspoort vroeer die jaar vervang. Was 10 dae tussen in en gaan haal. Hoop net julle rye is beter as Bloem sin. Nie lekker om van 7:30 - 11:30 te staan/sit vir so iets nie. Dit is darem nou gedoen. Sterket :thumbup: