Page 2 of 6

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 21 Oct 2015 10:22
by Michael
Herrie wrote:Chloorkop bestaan nie meer nie!
Dis baie interesant, dankie vir die update

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 21 Oct 2015 12:22
by Herrie
Ek het al baie by Chloorkop gery en nou bou hulle baie geboue daar vir besighede en die 4x4 roete is nie meer daar nie.

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 21 Oct 2015 17:28
by Peter Connan
offroadbiker wrote:Great, so that is 06h30 at Hennops :oldtimer:
Hennops maak eers 08h30 oop.

Chloorkop was 'n great baan, maar hy is lankal toe. Ek het op 'n stadium net oorkant die grootpad van Chloorkop gewerk, en het gereeld vroegoggend voor werk gan speel. Een oggend na swaar reen amper nie weer daar uitgekom nie ook!

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 21 Oct 2015 18:42
by offroadbiker
06h30 klink na goeie tyd vir koppie boeretroos en nonsens praat anders daag Tinus eers 08h30 op en wil dan uur kuier voor ons kan begin... :rolling:

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 22 Oct 2015 06:28
by Peter Connan
Daai's ongelukkig waar.
:rolling:

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 22 Oct 2015 08:16
by Wilkie
Gaan Tinus do -nuts gooi voor by die hek ookb :rolling: :rolling:

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 22 Oct 2015 08:24
by offroadbiker
Moet nou nie gaan staan en idees vir die man gee nie :oldtimer:

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 22 Oct 2015 08:33
by iandvl
Wilkie wrote:Gaan Tinus do -nuts gooi voor by die hek ookb :rolling: :rolling:
Dough-nuts ? Ek het gedog dis crop-circles... :rolling: :rolling:

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 22 Oct 2015 10:18
by Tinus lotz
Ek dog julle is aan my kant????lol ons rol net so op los sand ....lol :thumbup: :blonde:

Re: Bietjie Speel Saterdag 2015-10-24

Posted: 22 Oct 2015 10:47
by iandvl
Tinus lotz wrote:Ek dog julle is aan my kant????lol ons rol net so op los sand ....lol :thumbup: :blonde:
Onthou om dit nie te doen as jou bande op 0.4 afgeblaas is nie...

Sadly, het ek dit nie gesien nie - net daarvan gehoor. Disdie dag in die duine wat ek gemis het... :redface: