Carel wrote:Johannes, "cool" beteken "it is not so hot", maar ek dink daai tekkies en rims lyk blerrie goed. Het jy jou Hilux ingeruil vir die Patrol?
Hi Carel
Ek het my Hilux privaat verkoop en n groot deposit op die Patrol neer gesit.
Ek kan nie se ek kyk terug nie, dis een helse stap vorentoe gewees in my opinie.
Ek maak nie Hilux sleg nie en sal weer een koop, maar jo die kar sleep my boot lekker waar my Hilux alles moes in span tot sy tong uit hang.
Dankie vir die komplimente almal
