Trailer: What to buy?

Q&A: Stuff to make your trips and camping more comfortable.
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 50 times
Contact:

Re: Trailer: What to buy?

Post by Stefan »

We have friends with an offroad trailer and although we're very keen on getting one, the points Koos makes are excellent. We've decided on renting an Echo4 for our trip to Kgalagadi at the end of September :D
User avatar
JohnBoyZA
Site Admin
Posts: 1339
Joined: 02 Apr 2009 14:34
Full Name: John Murray
Nickname: John Boy
Home Town: Bloubergstrand
Current 4x4: Patrol GRX 4.8
Home Language: Afrikaans/English
Location: Big Bay, Cape Town
Has thanked: 1046 times
Been thanked: 231 times

Re: Trailer: What to buy?

Post by JohnBoyZA »

Stefan, laat asb. weet waar en wat vra hulle.

Koos, dankie, ek hoor jou :goodpost:

This one, I need clarity on:
O ja never have your freezer in the trailer
I have also heard this elsewhere, but some people say that certain trailers are designed for this, like the Echo4 :cartman:
Nissan Patrol, GRX, 4.8 (GU Y61)
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 50 times
Contact:

Re: Trailer: What to buy?

Post by Stefan »

Winelands 4x4 (021) 851-2244

(R500/dag vir Echo4, R350/dag vir Echo3) 20% deposito en R350 vir 'n volledige valet wanneer jy dit terugbring.
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: Trailer: What to buy?

Post by KOOS BEST »

Image
Dit is my setup, die Venter waentjie is slegs n vriend sin en die kombuis wat daar staan. Verder dit is hoe ek dit nou opslaan, voor die kombuis is n awning , dan die 8 x 6m afdak , ek en vroulief se tent staan gewoonlik onder die afdak, maar hier was vriende saam , so my tent steek agter die waentjie uit. Dir RTT is op die Afrispoor, die seuns 12 en 9 slaan hom self op en af, ek haal dit ook af en gebruik op die Patrol. Vorige tent verskriklik groot en langsaam om op te slaan. Dieselfde tent word gebruik deur die meeste trailer veraardigers, ek se weer dit vat te lank om op te slaan. My afdak is van ripstop nylon en ek het dit so gemaak dit lyk soos n vel wat deur eskimo,s gespan word, daarom slegs 2 pale.
Koos
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
User avatar
Saltman
Moderator
Posts: 281
Joined: 04 Apr 2009 16:03
Full Name: Herbie Hellstrom
Nickname: Saltman
Home Town: Durbanville, Western Cape
Current 4x4: Land Rover Discovery Series 3 TDV6 Auto
Land Rover Discovery Series 1 Tdi.
Land Rover Discovery Series II Td5
Home Language: Afrikaans / English / German
Location: Durbanville, Western Cape

Re: Trailer: What to buy?

Post by Saltman »

This one, I need clarity on:
O ja never have your freezer in the trailer
I have also heard this elsewhere, but some people say that certain trailers are designed for this, like the Echo4
I would love some clarity on this one as well. Koos, hoekom se jy 'n mens moenie 'n yskas in die trailer sit nie? Praat ons hier oor 'n tegniese rede - vibrasie ens wat die motor of elektronika sal laat oppak of verwys jy na 'n meer praktiese of emosionele rede - kan nie by die kos kom nie, yskas skud rond en verwoes goed rondom ens ?

My yskas is gemonteer op 'n glyraam wat vasgebout is rondom die chassis, so die raam sal hopelik nerens heen gaan nie! en die yskas word kwaai vasgetrek met straps wat tog 'n klein mate van meegee in het, ek glo dit help met skok absorbering. Daar is 'n battery wat net die yskas hardloop deur die dag wanneer ons sleep (en word terselfdertyd gelaai van die voertuig af).
Ons is so van Kaapstad af deur Namibia, Zambia, Tanzania, Kenia en terug deur Malawi en Botswana sonder enige probleme met die yskas. En daar was "Good Tanzanian Roads" wat Zambia se sleg paaie sal skaam maak en by wie ons padbouers hopelik nooit sal gaan leer nie ...
Ek moet egter byvoeg die yskas in die trailvan word gebruik as vrieskas vir vleis en kos. Die drank yskas het agter in die bakkie gery - maklik om by uit te kom.

Vir die wat sleg paaie gaan ry en melk saamvat, hier is 'n tip: Koop 1 liter boksies long life melk wat in 'n sespak houer kom (bv Woolworths s'n). Los die melk in daai drapak van karton, dit absorbeer die vibrasie en geskud van die ry en sorg dat die houers self nie onder pap geslaan word en begin lek nie! Die boksies wat ons uitgehaal het, het pap geraak onder en begin lek, lug ingekry en suur geword!
Saltman:
One foot in Land Rover land and one foot in Patrol land and the sensitive bits are hanging in the salty sea in between!
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: Trailer: What to buy?

Post by KOOS BEST »

Hi Saltman, dit is soos jy se , miskien emosionele redes ens. Ek sien net altyd ander moet stop waentjie oopsluit n klomp goed uitpak om n koue uit te haal.
My ander rede is die nie skokbreker waentjies wat hul yskaste agter in het, het al gesien dat blikkies bier teen mekaar deurskaaf in n Yskas in so n waentjie, so dink net watter onnodige vibrasie en skud die duur item ondergaan. Nog n rede is die ambient temp. in die voertuig is gewoonlik baie laer as in die waentjie, so die yskas gebruik minder amps wat later baie voordelig is, vir die battery lewe.
Groetnis
Koos
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Ratau
Senior Member
Senior Member
Posts: 61
Joined: 16 May 2009 07:05
Full Name: Danie Terblanche
Nickname: Danie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 2000 Nissan Patrol 4.2 diesel / DIY Turbo Conversion.
1982 Chevrolet K5 Blazer 6.2 V8-Diesel
485 Nm@1300Rpm NA
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria
Been thanked: 1 time
Contact:

Re: Trailer: What to buy?

Post by Ratau »

Koos

Is jou sleepwa tuisgebou?
Danie

Live while you’re alive!
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: Trailer: What to buy?

Post by KOOS BEST »

Hi, nee myne is nie tuisgebou nie dit is n Afrispoor , gebou uit vlekvrye staal , met 2.5 ton as en skokbrekers en brieke.Ek het hom vir n winskoop gekoop maar het die groot tent afgehaal en verkoop en die kombuis oorgebou om my familie the akkomodeer, gesin van 4 plus het 2 ekstra van alles.Daar is n webblad
vir Afrispoor. Hoekom ek spesifiek dit gesoek het was vir roes , ek beplan ook om dit vir dekades te gebruik.
Pasop vir sekere fabrikate, fantastiese treilers maar hulle roes verskriklik, my vriende het van hulle. Onthou powder coating beteken niks vir seelug nie!!!
Hou dit prakties dan laaik jy jou treiler en SWAMBO.
KOOS
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
User avatar
Vaatjie
Senior Member
Senior Member
Posts: 140
Joined: 16 Apr 2009 20:52
Full Name: Francois Slabbert
Nickname: Faffa
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2006 4.8GL PATROL
Home Language: Afrikaans
Location: Bellville
Been thanked: 1 time

Re: Trailer: What to buy?

Post by Vaatjie »

Onthou meeste yskaste met 'n kompressor gebruik 'n radiator om van sy hitte ontslae te raak. So, it you mount your fridge in a confined space, the heat that gets taken from the radiator stays in this space and will only get hotter and hotter. (Snowball) So a ambient of 18 degrees become a ambient of 25 degrees. This means the fridge work harder to cool down. If it works harder to cool down you generate more heat. And so on and so on. Allways make sure that the fridge is well ventilated.
As Koos has said there is a lot more vibrations in the back of a trailer. If you drive behind somebody that is towing a trailer on a dirt road you will more than one's see the wheels of the trailor lifting from the ground. This does not happen with a vehicle so easely.
Time and tide waits for no man.
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: Trailer: What to buy?

Post by KOOS BEST »

Dit is so , waentjies spring so rond , meestal die sonder skokbrekers dat jy dit sien airborne raak 50cm bo die grond. Ek sien ook nie die nut om n duur toerusting soos n yskas aan te skaf nie en hy ry net in die waentjie. Dit bring my terug by die doel van so n item, as jy n waentjie aan skaf , accesorise hom dubbeldoelig maw, n RTT wat op die voertuig of waentjie pas , selfs die yskas vergeet van 60 lt en groter , dit is te groot vir n voertuig veral stasiewaens , die 40 lt werk perfek. Ek was gister by Pinetown Caravans , daar staan n Afrispoor 2de hands , met die groot tent en n 80lt NAT Luna yskas (nog nie eintlik op n grondpad gery nie). Daai ding is so groot hy sal n Troll agter volstaan, so maw jy haal hom nooit uit die waentjie (yskas)nie . Daarvoor gebruik ek my 40 lt Engel orals, in die kar , by die huis , ens ens selfs op n boot.
Onthou mens kan nie altyd op n trip gaan met n waentjie nie , so wat op hom pas moet ook op my kar kan pas!!
Dieselfde met die dubbel DELTEC batterye wat die goed in het , baie duur en daar staan hy vir n jaar of 2 by party mense voor hul dit eers weer charge of gebruik , wat n waste. Sit een in jou kar as n dubbel battery nie in jou treiler nie.
Die ligte vervang jy met LED en gewone flits batterye, hou baie lank, hoekom wil jy 12v krag he in jou treiler, dit is n ekstra R3000.00 plus koste wat die treiler se prys opjaag onnodig, spandeer dit aan n sisteem in jou voertuig liewers.

Maar n treiler is lekker, jy vat alles saam wat jou vakansie meer plesierig maak.
Koos
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Post Reply

Return to “19. Overlanding/Camping Equipment”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest