Page 2 of 10

Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016

Posted: 21 Oct 2015 05:05
by andredurand
ricster wrote:yeah.... a lekker camp and kuier sounds sommer lekker !!!

I think this will be a blast !!!

1. Kobus
2. Wilkie
3. Cedric
4.Henning
5.Andre durand
6.
7.
8.
9.
10.

Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016

Posted: 21 Oct 2015 12:33
by Herrie
Ek is bly dat die lys ingevul word! :thumbup:

Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016

Posted: 22 Oct 2015 15:21
by Kagiso II
Which DATES are we looking at? I really DON'T want to miss out on this [but you know .. if it clashes with Outreach plans .]
In June the Publ Holday is on 16 June which is a Thursday .. no other 'long weekend" there.
Please advise?
JUNE
WK SUN MON TUE WED THU FRI SAT
23 1 2 3 4
24 5 6 7 8 9 10 11
25 12 13 14 15 16 17 18
26 19 20 21 22 23 24 25
27 26 27 28 29 30

Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016

Posted: 23 Oct 2015 07:51
by Herrie
Ons gaan dit reël vir die 16 - 19 Junie lang naweek.

Die Patrols gaan 65 jaar oud wees en die Hardbody gaan 25 jaar oud wees so ons kan miskien nog iets ekstra daarvoor ook reël om dat ons ekstra dae gaan hê. :blonde:

Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016

Posted: 23 Oct 2015 07:55
by iandvl
Herrie wrote: Die Patrols gaan 65 jaar oud wees en die Hardbody gaan 25 jaar oud wees so ons kan miskien nog iets ekstra daarvoor ook reël om dat ons ekstra dae gaan hê. :blonde:
Lekker. So ek sal op die dag moet opdaag met die Patrol en die Hardbody ? :rolling: :rolling:

Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016

Posted: 23 Oct 2015 08:01
by Herrie
Ons wil die 4x4 plek hier naby kies sodat ons dan kan reël vir 'n spesifieke dag vir die Hardbody en een vir die Patrol en dan is dit moontlik dat van die mense saam met ons kan kamp of net per dag na ons toe kan kom. :thumbup:

Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016

Posted: 03 Dec 2015 20:13
by ama-glug-glug
yeah.... a lekker camp and kuier sounds sommer lekker !!!



1. Kobus
2. Wilkie
3. Cedric
4.Henning
5.Andre durand
6.Deon Wilmans
7.
8.
9.
10.

Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016

Posted: 03 Dec 2015 21:01
by Jorrie
1. Kobus
2. Wilkie
3. Cedric
4.Henning
5.Andre durand
6.Deon Wilmans
7.Jorrie en Swambo
8.
9.
10.

Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016

Posted: 03 Dec 2015 21:07
by Alex Roux
1. Kobus
2. Wilkie
3. Cedric
4.Henning
5.Andre durand
6.Deon Wilmans
7.Jorrie en Swambo
8.Alex & Familie (& kamp)
9.
10.

Kobus: Kan ons nie dalk stickers laat maak soos met Patrol60 in 2011 nie?

Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016

Posted: 04 Dec 2015 06:21
by juice
1. Kobus
2. Wilkie
3. Cedric
4.Henning
5.Andre durand
6.Deon Wilmans
7.Jorrie en Swambo
8.Alex & Familie (& kamp)
9.juice
10.