Page 2 of 2
Re: Jerking / Hesitation / Surging
Posted: 17 Oct 2015 16:45
by Chris Skinner
Yip, fuel filter should be the first port of call. I had similar couple years back and after new filter... no more jerking!!
Re: Jerking / Hesitation / Surging
Posted: 19 Oct 2015 08:43
by Mamba
Take it to Graham, he has got the equipment to test the fuel pressure. If something is wrong he can fix it for you.
Re: Jerking / Hesitation / Surging
Posted: 30 Mar 2016 11:33
by SJC
Kan mens die cat vervang met 'n pyp op 'n petrol, of moet mens 'n boksie in sit?

Re: Jerking / Hesitation / Surging
Posted: 30 Mar 2016 12:15
by Tinus lotz
Fanus jou 4.5 het nie n cat nie ek is seker
Re: Jerking / Hesitation / Surging
Posted: 01 Apr 2016 15:16
by SJC
Is hierdie twee boksies net klank dempers? Dan is daar ook die klein boksie agter.
Is dit nodig vir al twee hierdie bokse?
Die voertuig het branches op voor, dan neem ek aan dat die ander bokse onderstel is om freeflow te wees?
Of lyk hierdie soos standaard exhaust stelsel?
Re: Jerking / Hesitation / Surging
Posted: 01 Apr 2016 16:03
by Tinus lotz
Jou kar is onderstebo....lol kan free flow wees dude

Re: Jerking / Hesitation / Surging
Posted: 01 Apr 2016 19:06
by Peter Connan
Daai lyk vir my standaard?
Re: Jerking / Hesitation / Surging
Posted: 01 Apr 2016 21:57
by SJC
Moet eerlik wees, dit lyk vir my ook standaard... Maar ek het niks om dit mee te vergelyk nie.

Re: Jerking / Hesitation / Surging
Posted: 02 Apr 2016 21:55
by petrol
Daai lyk standaard, gewoonlik met n freeflow sal daar net een box wees met die resonator agter, en jou pyp lyk ook nie 67 mm nie(moeilik om op die foto te sien), gewoonlik met n freeflow sal hulle n 67 mm pyp op sit.
Dit lyk ook of jou eerste box warrem word, die geroeste deel in die middel, weer moelik om verseker te se op die foto, as dit wel die geval is dan is die box geblok.
