Page 2 of 2

Re: Upgraded 3.0D GL

Posted: 31 Jul 2015 20:25
by Tinus lotz
Party manne se hy praat in die donker met patrols
ander sĂȘ hy vryf oor hulle dakke en dan tel hulle suspension 2duim op
ons ken hom as josh die stig.....lol

Re: Upgraded 3.0D GL

Posted: 31 Jul 2015 20:48
by JoshJ
Tinus........wat rook jy Dude? Ek wil ook he :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: bring saam river trip toe. Dan kan ek dalk n kans he om nie laaste in die drag race te wees nie.

Nee man Stefan. Dis nie so erg. As mens n onder waarborg Patrol ry mag jy dit nie Openlik verkondig. Mens how dit op die low low en fluister net. :lol:

Re: Upgraded 3.0D GL

Posted: 31 Jul 2015 21:08
by Bekker
Stefan wrote:Watse geheime is dit?

Is jy dalk 'n 'Diesel Whisperer'? ;)
Ek isnet glad nie 'n voorstaander van "chip" en dies meer nie. Glad nie enig iets wat die lewensduurte van die engine be-invloed nie, en ook nie die waarborg nie.
In my geval sal die kilometer waarborg my seker oorleef, maar nouja die erfgename sal hom seker dan intensief gebruik.
Ek hoop net ARB se "after market" buffers en dies meer sal nog altyd pas. glo nie hulle het enigiets aan die onderstel of panelee verander nie, nie volgens die agent nie.
Maar ek luister graag na enige raad.

Re: Upgraded 3.0D GL

Posted: 31 Jul 2015 21:29
by JoshJ
Geen Probleem Bekker :thumbup:

Re: Upgraded 3.0D GL

Posted: 01 Aug 2015 06:41
by Stefan
JoshJ wrote: Nee man Stefan. Dis nie so erg. As mens n onder waarborg Patrol ry mag jy dit nie Openlik verkondig. Mens how dit op die low low en fluister net. :lol:
1st world problems! :rolling:
Ek het gelukkig nie daardie probleem nie. Gaan jy die duine kom ry einde Sept?