Party manne se hy praat in die donker met patrols
ander sê hy vryf oor hulle dakke en dan tel hulle suspension 2duim op
ons ken hom as josh die stig.....lol
Upgraded 3.0D GL
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
- JoshJ
- Patrolman
- Posts: 985
- Joined: 30 Nov 2013 16:16
- Full Name: Joshua Joubert
- Nickname: Joshua
- Home Town: Centurion, Gauteng
- Current 4x4: 2004 GL TD42
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 81 times
- Been thanked: 96 times
Re: Upgraded 3.0D GL
Tinus........wat rook jy Dude? Ek wil ook he
bring saam river trip toe. Dan kan ek dalk n kans he om nie laaste in die drag race te wees nie.
Nee man Stefan. Dis nie so erg. As mens n onder waarborg Patrol ry mag jy dit nie Openlik verkondig. Mens how dit op die low low en fluister net.





Nee man Stefan. Dis nie so erg. As mens n onder waarborg Patrol ry mag jy dit nie Openlik verkondig. Mens how dit op die low low en fluister net.

Being alive is a Blessing!!
Regards,
Joshua
Regards,
Joshua
-
- Senior Member
- Posts: 50
- Joined: 14 Jul 2012 19:57
- Full Name: Bekker van Niekerk
- Nickname: Bekker
- Home Town: Wellington Westren Cape
- Current 4x4: None
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 2 times
Re: Upgraded 3.0D GL
Ek isnet glad nie 'n voorstaander van "chip" en dies meer nie. Glad nie enig iets wat die lewensduurte van die engine be-invloed nie, en ook nie die waarborg nie.Stefan wrote:Watse geheime is dit?
Is jy dalk 'n 'Diesel Whisperer'? ;)
In my geval sal die kilometer waarborg my seker oorleef, maar nouja die erfgename sal hom seker dan intensief gebruik.
Ek hoop net ARB se "after market" buffers en dies meer sal nog altyd pas. glo nie hulle het enigiets aan die onderstel of panelee verander nie, nie volgens die agent nie.
Maar ek luister graag na enige raad.
- Stefan
- Moderator
- Posts: 1692
- Joined: 28 Apr 2009 08:43
- Full Name: Stefan de Villiers
- Nickname: Stefan
- Home Town: Bothasig, Cape Town
- Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Has thanked: 175 times
- Been thanked: 50 times
- Contact:
Re: Upgraded 3.0D GL
1st world problems!JoshJ wrote: Nee man Stefan. Dis nie so erg. As mens n onder waarborg Patrol ry mag jy dit nie Openlik verkondig. Mens how dit op die low low en fluister net.

Ek het gelukkig nie daardie probleem nie. Gaan jy die duine kom ry einde Sept?
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest