Dankie Riaan, ek waardeer die belangstelling en komplimente.Bruin Beer wrote:Johannes,
Jy het my groen van jalousie.
Wat 'n trip.
Patrollers lees asb die trip wat Joahnnes as deel van sy signature op gesit het.
Dis nou hoe 'n trip report van uitstek moet lyk.
Man maar julle het "ALL OUT" gegaan.
I salute you![]()
GRATE GRATE.
Eendag sal ek julle spore gaan na ry.
Riaan
EK was gevra om volgende jaar Julie skool vakansie weer n toer te reel na Angola, die keer sal dit n hengel toer wees waar ons meeste van ons tyd teen die kus wil spandeer aan hengel in plaas van toeruste wees. Dit gaan lekker rof wees,
