Re: My GQ idle te vinnig
Posted: 02 Aug 2015 22:04
Probleem uitgesort, Sakkie het die bottervlieg mooi skoongemaak en sommer ook tappets gestel en nou hoor ek nie eers meer my engine nie, dink ek moet dat hy weer die idling stel , tans idle teen so 800rpm moet so tussen 650-700pm wees.
shalom
shalom