Page 2 of 2

Re: 1984 Safari 2.8 Modifikasie na 4.2 petrol

Posted: 02 Jul 2015 16:04
by Alex Roux
Tinus lotz wrote:Daai rd 28 is n regte motor hou hom net so.....lexus is vir sukkel .....hou hom soos nissan hom gemaak het ....
Wil net se, ek sukkel nie...
Die Lexus roete is egter wel duur, as jy nie wil sukkel nie!

Soos iemand op die Community forum gese het:
'n Spoeg-en-plak ombouing kos jou net so veel, maar dan betaal jy in paaiemente.

Die roete wat jy egter behoort te volg gaan afhang van wat jy wil he / uitkry uit die oefening

As jy wil he wat jy gehad het, dan maak jy die motor reg, soos Christo voorstel. hoef nie te duur te wees nie.
As jy iets beter wil he, en jy is bereid om te betaal daarvoor, dan kan jy dalk 'n V8 oorweeg.
Wilkie wrote:...daar is altyd iets wat jou gaan byt met n conversion,groot enjin ,meer gewig op voorwiele,nou moet jy krag stuur opsit want jy sukkel om te draai ,en so groei die problem en kostes,dis net 1 gedagte,daar is baie sulke goeters wat onbeplan opduik
Lexus is nie swaar nie. My V8 is alluminium boks, so is ligter as die 3L TD wat ek ingehad het.
Maar ombouing is ook nie sonder teething problems nie.
Ek het 'n tyd gesukkel met die idle valve control wat hom laat stol het wanner hy nie moes nie, en die uitlaatstelsel was gebou deur iemand wat nie verstaan het dat my agter as moet kan fleks nie.
Maar hierdie goed is mettertyd uitgesorteer.
Peter Connan wrote:Iewers op hierdie forum is 'n draad oour iemand wat 'n 4.5 in 'n Safari ingebou het.
Dit was 'n moerse job. Hy moes die transfer case en een van die chassis cros-members skuif, propshafts laat oormaak en ek weet nie wat nog alles nie. En die 4.5 is baie eenders as die 4.2.
Hy het kort na die ombouing die kar verkoop (wat gewoonlik vir my se dit was nie 'n sukses nie) en baie geld verloor.
Maak liewer daai L28 reg. :mytwocents:
Peter, dit was Sias
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... hilit=Sias
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... ias#p45506

Re: 1984 Safari 2.8 Modifikasie na 4.2 petrol

Posted: 02 Jul 2015 16:50
by Peter Connan
Dankie Alex

Re: 1984 Safari 2.8 Modifikasie na 4.2 petrol

Posted: 02 Jul 2015 21:32
by Fullcircle
Sjoe! Dankie aan al die goeie raad! Ek het nogal gedink van die begin af hou hom standaard met die 2.8! Weet mos hoe dit gaan... jy hoor daai 4.2 of 4.5 met lekker klank en dan wonder 'n man maar sal dit nie dalk lekker wees om so baie pêre onder die bonnet te he nie! hahaha
punt is my wa het al reeds aircon, powersteering en branch op die 2.8 gehad. Al hoekom hy oorgedoen moet word is omdat hy olie by breather pyp bo op tappetcover uitblaas.
Ek het ook alreeds weber 38 op. Terwyl die engin nou uit is, gaan ek sommer hom oorspray en paar ander dinge regmaak! dink die quote om engine oor te doen is maar die beste opsie. BAie dankie vir goeie raad! Sal fotos opsit as hy klaar is!

Re: 1984 Safari 2.8 Modifikasie na 4.2 petrol

Posted: 02 Jul 2015 21:36
by Fullcircle
O, ja... as iemand lus is om te sukkel met 4.2 petrol!! myne is te koop! hy is klaar op pallet reg om gestuur te word. Kort net starter en alternator... :salute:

Re: 1984 Safari 2.8 Modifikasie na 4.2 petrol

Posted: 03 Jul 2015 09:25
by JoshJ


Sit so motor in. Dan maak hy mooi :thumbup:

Re: 1984 Safari 2.8 Modifikasie na 4.2 petrol

Posted: 04 Jul 2015 09:18
by Fullcircle
Dankie vir daai een! Ek is bevrees sal eers "advance driving course" moet gaan doen!
Hy klink mooi... :eureka:

Re: 1984 Safari 2.8 Modifikasie na 4.2 petrol

Posted: 20 Oct 2016 11:50
by PATAT
More, ek vat maar n kans om hier aan te sluit by die gesprek. KAN iemand help met die specs op die 38 weber vir die 2.8,want die een wat ek het het altyd n delay of n geproes al is hy warm, maak dit moeilik in die duine ens. Sal julle hulp waardeer.

Re: 1984 Safari 2.8 Modifikasie na 4.2 petrol

Posted: 20 Oct 2016 16:20
by JoshJ
Patat, watse specs soek jy. Jet sizes of hoe

Re: 1984 Safari 2.8 Modifikasie na 4.2 petrol

Posted: 20 Oct 2016 16:25
by JoshJ
IMG_20161020_162244.jpg
IMG_20161020_162244.jpg (3.15 MiB) Viewed 4318 times

Re: 1984 Safari 2.8 Modifikasie na 4.2 petrol

Posted: 21 Oct 2016 06:56
by Herrie
Dis die inligting wat ek op die Safari manual gesit het jare terug en met dit was my Safari al getoets in Boksburg en dit is reg so! :thumbup: