Page 2 of 2
Re: Nuwe lid(AJ42)
Posted: 23 Jun 2015 19:58
by AJ42
Dankie vir die warm ontvangs hier op die forum ek glo ek gaan nog baie leer hier by julle.
Net een vraag is hoe sit ek n foto op is nie so op hoogte met die tegnologie nie.
Groete
Adriaan
Re: Nuwe lid(AJ42)
Posted: 24 Jun 2015 06:58
by Michael
Welkom Adriaan
Maak soos volg

- Capture.JPG (73.05 KiB) Viewed 3188 times
Re: Nuwe lid(AJ42)
Posted: 24 Jun 2015 07:18
by AJ42
More Manne
Hier is n foto van my nuwe wa.
Re: Nuwe lid(AJ42)
Posted: 24 Jun 2015 08:13
by Wilkie
Mooi man Mooi

Re: Nuwe lid(AJ42)
Posted: 24 Jun 2015 09:48
by JoshJ
Welkom Adriaan, baie mooi Patrol daai

Re: Nuwe lid(AJ42)
Posted: 24 Jun 2015 18:37
by Peter Connan
Welkom Adriaan!
Re: Nuwe lid(AJ42)
Posted: 24 Jun 2015 23:02
by hugejp
BAKGAT!

Re: Nuwe lid(AJ42)
Posted: 25 Jun 2015 04:45
by JohnBoyZA
Beaut!
Welkom!