Page 2 of 2

Re: Ironman coil lengtes.

Posted: 02 Jun 2015 16:43
by Grant
Stephan,

I would change the left and right front coils around, and with you sitting on the higher side it should level out the Patrol. Coil spacers are difficult to get hold of and the only group I know who did stock them was OME. Not sure if they are available.

Re: Ironman coil lengtes.

Posted: 02 Jun 2015 17:13
by JoshJ
Stefan.maak ook seker dat jou band druk presies gelyk is as jy meet en dat jy op gelyke grond staan. Die boonste weerstand op n coil is baie min. Die bietjie wat die kar ongelyk staan en so die gewig of balaans daar van oor skuif kan maklik vir jou n 5mm verskil gee.

Re: Ironman coil lengtes.

Posted: 02 Jun 2015 17:19
by Peter Connan
Stefan, die is net my twee sent, maar jy gaan dit noooit 100% regkry voor en agter nie. Ek sou nie oor enigiets minder as 15mm gepla wees nie, anders gaan jy permanent jou stert jaag.

Selfs brandstof-vlakke en sulke goed kan maklik 5mm verskil maak op iets soos 'n Trollie wat relatief baie wielbeweging het.

Re: Ironman coil lengtes.

Posted: 03 Jun 2015 09:32
by JoshJ
Stefan,

luitster na Peter. :thumbup:

Re: Ironman coil lengtes.

Posted: 03 Jun 2015 10:39
by Stefan
Thanks Gents,

I'll consider it sorted.