Page 2 of 3
Re: Roofrack
Posted: 10 May 2015 19:07
by Herrie
Kan ons jou foto sien?
Re: Roofrack
Posted: 10 May 2015 22:20
by Alex Roux
Andre
Ek het myne laat maak deur Ben, soos ek hom wou he
Dit het 'n 'luik' (hatch) vir waar die sondak oopgaan, hoewel ons dit nie baie gebruik nie.
Het ook stoor plek vir die kamp tafel agter.
Ek kan ook die agterste kantraam afhaal as ek die daktent wil opsit.
Ook 'n skerm voor om windweerstand te verminder.
Ek kan andersins twaalf ammokiste bo opsit, so ek kom die grootte ook specificeer.
Ek sou eerder dit laat maak as ek jy was.
Dit is ook nie duurder as om tweede hands te koop nie.
Sien die link
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... t=gorgeous
Re: Roofrack
Posted: 12 May 2015 10:59
by Carel
Clem wrote:Jo Carel, dis nou netjies vir 'n DIY job!
Dankie Clem. Ek het die design gedoen en toe die rame laat buig by 'n firma in Kempton. Die sweiswerk het ek deur iemand anders laat doen en toe het ek die hele lot aanmekaar gesit en die dakrak gefit. Die plaatjies tussen die twee rame is elk met drie rivnuts vas en ek sal daardie deel anders bou as ek dit weer moet doen.
Re: Roofrack
Posted: 12 May 2015 21:24
by Stefan
Herrie wrote:Kan ons jou foto sien?
Hier is hy. Het na die fotos geneem is ook die "rail" wat ager en om die kante kom aangesit.
Saam met die rak het ook 2 gas-bottel houers en 'n graaf-houer gekry.
Re: Roofrack
Posted: 13 May 2015 09:08
by Herrie
Dit lyk baie goed!

Re: Roofrack
Posted: 13 May 2015 10:24
by IanT
Got and African Outback Expedition Roof Rack that came off my sons Disco 1 (know it will fit a Disco 2 as well) don't know if it will fit a Patrol however???
Re: Roofrack
Posted: 25 May 2015 06:43
by Peter Connan
Ian, the Outback rack on my car also came off a Disco 1/2.
I just modified the feet so that it doesn't stand as high.
Re: Roofrack
Posted: 24 Jun 2015 10:53
by Stefan
Check IanT's post re his Frontrunner
Roofrack for sale
Re: Roofrack
Posted: 24 Jun 2015 14:44
by IanT
Roof Rack sold to the other PETROL lover Ian

Re: Roofrack
Posted: 24 Jun 2015 14:48
by iandvl
IanT wrote:Roof Rack sold to the other PETROL lover Ian

Ian - ta muchly.
SSSH! The diesel folk are going to tell us that I need it for the jerry cans...
/Other Ian
PS: I'll call in a few minutes to finalise everything.