Page 2 of 2

Re: 4.8 battery selection

Posted: 24 Apr 2015 08:55
by Andre Steyn
Dankie tinus, dis ñ baie goeie prys ek sal bietjie met jou gesels ekt so paar nuwe batterye nodig vir masjiene op die plaas. Hulle het so 2weke terug ingebreek by my stoor en al die masjiene se batterye uitgesteel en nog so klomp ander goed ook.

Re: 4.8 battery selection

Posted: 24 Apr 2015 13:57
by Tinus lotz
Ek het gister n deltec 1250 vir 1130 en n 648 vir 758 gekry maak sin as jy n paar nodig het om deur te kom gee net n lui dan reel ons

Re: 4.8 battery selection

Posted: 24 Apr 2015 17:37
by Andre Steyn
Great dankie tinus ek gesels met jou.