Page 2 of 6
Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 26 Mar 2015 07:51
by Marino4x4
Hi Josh
Die jou Patrol lyk baie goed.
Ek wil hoor waar jy die klein landsvlaggies kry wat jy by jou agtervenster geplak het? Ek het ook gedink om dalk die lande wat ek besoek met my kar te plak. Ek kan net die groter vlae kry by Outdoor Warehouse.
Groete
Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 26 Mar 2015 11:51
by Tinus lotz
Daai patrollie lyk legit....jy sal sien daai is n regte winch.....daai b bar is vir my goeie waarde vir geld .....hy lyk nou net reg vir die river trip

Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 27 Mar 2015 15:03
by JoshJ
Thanx ouens, waardeur. Dit was n hoop geld, maar hys nou gedoen en ry en lyk reg. As my spaar varkie weer iets in het wil ek graag nog n agter bumper met spare wheel carrier op sit, stofpad rocksliders en n Vhf radio. Dans ek kla.
Marinus,
ek het lank gesoek vir die klein vlaggies en het hulle toe gekry by voetspore mega world toe ek n vorige keur daar was. Meeste plekke waar ek gekyk het, het net die groottes gehad.
As jy ooit in daai omgewing is gaan maak n draai. Baie lekker atmosfeer in die winkel. Koffie is op die huis. En almal gesels graag.
Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 20 Jul 2015 21:03
by SJC
Baie mooi Josh
Marino4x4 wrote::
Ek wil hoor waar jy die klein landsvlaggies kry wat jy by jou agtervenster geplak het? Ek het ook gedink om dalk die lande wat ek besoek met my kar te plak. Ek kan net die groter vlae kry by Outdoor Warehouse.
Groete
Soos hierdie:
http://www.frontrunner.co.za/maps-books/stickers.html
(Hierdie is 6.5cm x 4.5cm).
Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 21 Jul 2015 08:49
by Wilkie
Welldone !!!!
Daai lorrie het baie mow -joe ,

Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 21 Jul 2015 14:09
by JoshJ
dankie manne. waadeer

Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 17 Nov 2015 17:42
by JoshJ
Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 17 Nov 2015 18:37
by SJC
Mooi man. Baie netjiese trol.

Die vlaggies lyk na kwalityd.
Ek het my bakkie nog net 2 keer met seep gewas.. gewoonlik word hy net afgespyt met die "pressure sprayer" indien hy vol modder is..

Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 17 Nov 2015 19:02
by Michael
Very nice!!
Wanneer laat maak jy jou nuwe spaarwiel cover?
Re: my ZD30 had some TLC.
Posted: 17 Nov 2015 19:20
by Tinus lotz
Het jy daai dip goed van jou wiele af getrek??