Page 2 of 2
Re: Richtersveld April 2015
Posted: 13 Feb 2015 15:50
by jan.dup
Marinus, Hulle wil 'n ou nie altyd toelaat om by Alexanderbaai in te gaan nie. Ek stop maar by die hek en vra beleefd of ek nie maar kan ingaan nie. Die laaste 2 kere was die ou in beheer daar baie vriendelik en het hulle na 'n oproep of 2 my toegelaat - se maar net jy kom van ver en wil graag die monding sien - en ja dis darem net lekker om te kan se jy was daar waar die Oranjerivier die see inloop. Die laaste stukkie pad op die sand was Desember toe agv stormagtige see, maar selfs van daar is die uitsig goed.

- Alexanderbaai 5.jpg (10.93 MiB) Viewed 2723 times
Re: Richtersveld April 2015
Posted: 13 Feb 2015 22:10
by Kagiso II

- IMG_4989.JPG (4.12 MiB) Viewed 2717 times

- IMG_4990.JPG (4.23 MiB) Viewed 2717 times
Vassit met n HiLux op Walvisbaai Starnd [by die riviermonding ]
Re: Richtersveld April 2015
Posted: 14 Feb 2015 19:23
by minwater
Mac waar presies is die rivier mond waar die Hi-lux by Walvis vas geval het
Re: Richtersveld April 2015
Posted: 05 Mar 2015 14:35
by Kagiso II
SPELFOUT manne spelfout dit issi WALVIS ie ... dis ie Gariep se monding by ALEXANNERBAIJ [ALEXANDER BAAI vir die watti kan lees ie]
Re: Richtersveld April 2015
Posted: 08 Mar 2015 20:20
by minwater
Mac ek verstaan die probleem met n spel foutd. Mense in daai geweste praat van Alexbaai. So terloops Tour de Frans was op Oranjemund gebore so hy het sy tande gesny opdaai paaie