Page 2 of 5

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 26 Jan 2015 09:34
by Aries66
1. Peter Connan
2. Brett McEnery
3. Martin Koorts
4. Thabbies
5. Louis Naude
6.
7.
8.
9.
10.

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 26 Jan 2015 16:06
by Herrie
Dankie Louis!

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 28 Jan 2015 09:06
by Herrie
Can you guys please send me this info on my e-mail so that we can give the list to Borakalalo Manager so that you will not pay the entrance fee for the weekend.

The vehicle tipe and colour.
The vehicle registration number.
How many people you will be.

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 28 Jan 2015 16:51
by Peter Connan
Kobus, ek kan ongelukkig nie kom nie.

Moet taxi ry vir die kinders.

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 30 Jan 2015 06:50
by Herrie
Dis ok Peter.

Dankie Louis en Brett vir julle inligting. :thumbup:

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 30 Jan 2015 07:56
by Herrie
Ek ry ook gewoonlik Borakalalo toe deur Pretoria na Rosslyn en oppad Brits toe.
Net voor jy by Brits kom is daar 'n stopstraat by die Krokodilrivier myn waar jy regs draai en die borde wys Borakalalo en Dikololo ook.
Ek ry dan reguit by Lethlabile verby en deur Maboloko tot by die t- aansluiting in Jerigo waar ek dan regs draai en links draai in the volgende pad.
Dan ry ek nog reguit deur Legonyane tot ek links draai na Borakalalo NR - daar is baie borde vir Borakalalo op die paaie.

Ek wil ook nou van Kempton af deur Midrand en op die Hennops pad na Brits toe ry en in Brits regs draai in die Van Deventer pad and weer regs draai na Rashoop.
Dan ry ek grond pad na Jerigo.

Ons moet ook net 'n sakkie hout vir die braai saam bring.

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 01 Feb 2015 18:28
by Herrie
GPS map!

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 01 Feb 2015 18:43
by Herrie
Our Camp GPS!

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 09 Feb 2015 10:17
by Herrie
Baie dankie vir julle hulp die naweek!

Ons het Saterdagoggend 06h00 begin werk en het gestop teen 10h00 want toe was die temperatuur alreeds 37 grade. Later was die temperatuur so 39/40 grade!

Ons was toe terug kamp toe en so teen 11h00 het ons oor die rivier gery en vir snares gaan kyk en al die gras is ongelooflik hoog en ons kon nie die bokke se stap roetes vind nie - ons kon nie genoeg in die skaduwee wees nie en is terug kamp toe.

Ons het in die kamp gebly tot 15h00 toe en het toe 4 bome gaan afsaag wat baie skeef gehang het en in die pad sou val. Die eerste boom het toe so gebreek dat ons die stukke net weg gedra het.

Die tweede boom het Deon met sy Patrol weg gesleep en die derde boom het Martin met sy Patrol weg gesleep en die vierde boom het ek, Deon en Louis opgetel en weg gesleep.

So 17h00 het ons 'n reën storm gehad wat dinge baie koeler gemaak het.

Re: Borakalalo Nature Reserve Road Cleaning

Posted: 02 Mar 2015 07:20
by Herrie
Ek het nou fotos van Thabbies af gekry - baie dankie!

Ons volgende werk naweek is die 10-12 April as van julle ons wil kom help.