Page 2 of 2

Re: WC GTG

Posted: 03 Sep 2015 17:01
by Johannes van die See
Eks nog in Angola en mag dalk eers einde Oktober huistoe gaan, ek sal my oe oop hou vir n WC GTG gedurende November.

Re: WC GTG

Posted: 03 Sep 2015 19:59
by Stefan
Klink na net genoeg tyd om iets te reel! :lol: