Page 2 of 2

Re: RooiRemoer het ook naam

Posted: 10 Nov 2011 15:15
by Tinus lotz
Eish!!!my Oom !!!!dit is nie lekker nie..........

Re: RooiRemoer het ook naam

Posted: 10 Nov 2011 15:57
by Peter Connan
Oom Mac

Innige neegevoel en simpatie.

Moet egter nie weghardloop nie, ek is seker daar is nog baie heen-en-weer "moral support" wat hier gedeel kan word...