Page 2 of 3
Re: Free flow exhaust.
Posted: 12 Sep 2009 10:38
by Freakazoid
Daar is net 3 lettertjies wat al die moeilikheid laat weggaan. DIY
Re: Free flow exhaust.
Posted: 12 Sep 2009 10:42
by Abri Hoffman
Pierre, jy is so reg. Wat Toy in 6 weke nie kon regkry nie het my broer en ek in 2 ure uitsorteer.
Dit help om jou kar te ken, maar somtyds meer om anner manne te ken wat dieselfde kar het en dit beter as jy ken

Re: Free flow exhaust.
Posted: 13 Sep 2009 08:19
by Patrol4.8
Pieter ons kan ook dinsdag-aand bymekaar kom as dit vir jou pas, dan kan die ander manne dalk ook daar wees.

Re: Free flow exhaust.
Posted: 13 Sep 2009 09:53
by G-MAN
Herbie, gaan jy jou nissan warranty laat extend?

Kan n mens?

Is dit werd dit? :think:Wil jy?

Patrol?

Re: Free flow exhaust.
Posted: 14 Sep 2009 10:14
by Vaatjie
Ek is reg vir Woensdagaand 16 September of Dinsdag. Herbie sms net die tyd en datum.
Free flow exhaust discussion workshop
Posted: 14 Sep 2009 22:02
by tour de frans
Hoe se julle manne nou? more aand,hoe laat? en waar nou weer?
Ek bring vir Kosie Swanepoel saam.Laat weet asb.
Pieter ?
Re: Free flow exhaust.
Posted: 15 Sep 2009 06:54
by Patrol4.8
Jammer Frans ek weet nie

Re: Free flow exhaust.
Posted: 15 Sep 2009 09:51
by Vaatjie
Dag: Woensdag
Datum: 16 September
Tyd: 18h30 (Vir diegene wat darem ook ver het om te kom tyd te gee)
Plek: Krige's Pub op Old Oak Road, net bokant Tygervallei.
Ek sien Herbie Saltman kan dit nie maak nie. As almal vannaand kan (15 September), dan kan ons dit skuif. Ek sal inpas by julle, vannaand of moreaand, dit maak nie saak nie. Besluit tyd en dag en ons doen dit.
Re: Free flow exhaust.
Posted: 15 Sep 2009 12:09
by Pieter du Toit
Vir almal wat belangtel die "date" vir vanaand (15 Sept) is aan!!
Frans en Kosie kry ons by Krige's Pub (op Old Oak net bokant Tygervallei) - probeer om nie later as 19h00 uur daar te wees nie asb.
Tot Later
Re: Free flow exhaust.
Posted: 15 Sep 2009 12:21
by Patrol4.8
Pieter du Toit wrote:Vir almal wat belangtel die "date" vir vanaand (15 Sept) is aan!!
Frans en Kosie kry ons by Krige's Pub (op Old Oak net bokant Tygervallei) - probeer om nie later as 19h00 uur daar te wees nie asb.
Tot Later
OK ek sal daar wees
