Page 2 of 3

Re: High lift jack

Posted: 25 Oct 2014 20:31
by bogeyman
I agree with Piet.

If I had to choose between a winch and a high lift jack , I will take the jack.
Got myself out of very bad situations on many occasions using only a high lift jack.

Like Piet said , careful use and some innovative thinking achieves miracles.

Re: High lift jack

Posted: 26 Oct 2014 06:13
by Tommie
More Maats.

Ja ek het ook n high lift jack, en het hom nog nooit gebruik nie, en tog die dag wanneer ek hom moet gebruik gaan ek sekkerlik n uur vat voor ek verstaan hoe hy werk. Wat is die moontlikheid dat ons n ogend kan maak en koffie en muffins, wat ek sal voorsien, Ma maak die lekkerste muffins. En dan reel ons n opleidings sessie met Peter wat ons wys hoe die ding werk. Of is daar elders gebeure op die forum wat sulke opleidings sessies het?

Groete

Re: High lift jack

Posted: 26 Oct 2014 07:45
by Tinus lotz
Tommie wrote:More Maats.

Ja ek het ook n high lift jack, en het hom nog nooit gebruik nie, en tog die dag wanneer ek hom moet gebruik gaan ek sekkerlik n uur vat voor ek verstaan hoe hy werk. Wat is die moontlikheid dat ons n ogend kan maak en koffie en muffins, wat ek sal voorsien, Ma maak die lekkerste muffins. En dan reel ons n opleidings sessie met Peter wat ons wys hoe die ding werk. Of is daar elders gebeure op die forum wat sulke opleidings sessies het?

Groete
nou praat jy!!!!!!
Wheel buddy's. ....en al daai goed by .....mens kan wondere verrig met een van daai jacks. ...maar as jy nie verstaan hoe hy werk nie kan jy jouself baie lelik seer maak ....Dis n great plan...en die groot ding van die jack is om die tool te gebruik om die kar rond te skuif so kom ons reel dit :thumbup:

Re: High lift jack

Posted: 26 Oct 2014 08:12
by Alex Roux
Die vorige keer wat ons (Nissan klub) 'n herwinnings opleidings dag gehad het was met Glyn Demmer by die Scorpion (Midrand).
Dit is nou natuurlik buiten die 4x4 opleiding kursus wat nou aangebreid word.
Ons kon daardie dag slegs die oppervlakte van herwinnings skraap (toue, snaps, herwinnings punte, soorte en maniere van winch ens. ens)
Daar is ongelooflijk baie om te leer.

So een dag slegs vir die high-lift is nie net nodig nie. maar dalk nie eers genoeg nie, behalwe as 'n inleiding.
Daarna moet mens maar self bietjie tyd spandeer by die huis en uitprobeer.

Re: High lift jack

Posted: 26 Oct 2014 08:54
by Tinus lotz
Alex
Ons moet verstaan dat daar patrol fans uit alle tipe werk en agter gronde is....mr boegman gebruik een elke dag om sy toets rigs te level ....party manne werk met syfers ens doen nie tegniese goed wat deel maak van algemene beroeps veiliheid nie ..... :lol: ek dink tog n paar uur met jou eie kar en eie jack met iemand agter jou wat vir jou se jy moet hier staan ....maak so ....kyk vir jou fingers .....stoot die kar so van die jack af ....dit kan gebeur as jy dit doen kan baie beteken vir die manne wat nie rigging ens verstaan nie ....ek hoor wat jy se oor recovery training. ...ouens moet die tool verstaan voordat hulle hom probeer anders gaan mense seer kry :mytwocents:

Re: High lift jack

Posted: 26 Oct 2014 11:06
by Peter Connan
Klink na 'n lekker plan.

Cedric, do you want to arrange this as an official Nissan club day, or do we do it a s a Patrol forum event?

Re: High lift jack

Posted: 26 Oct 2014 12:27
by David M
This is a good idea as a Patrol event as I had no problems with HL jack on Sani's and Hardbodies but was playing around with it on the Patrol the other day and it ain't so simple.

Re: High lift jack

Posted: 26 Oct 2014 14:08
by Jorrie
Goeie idee. Sover ek weet gaan die Nissan Offroad Club vroeg volgende jaar weer 'n herwinnings opleidingdag dag reel.

Re: High lift jack

Posted: 26 Oct 2014 16:27
by Herrie
Die Nissan Off-Road Club se jaareind funksie is die 29ste November en ons kan miskien so iets doen op die dag!

Re: High lift jack

Posted: 27 Oct 2014 08:43
by ricster
This is a GREAT idea, but I think it will take a lot of time to really go into this and give it the kind of attention it really needs. It would be great to do this as a Nissan Club event, and any body who Is not a club member is more than welcome to join in on the day. I think safety is the most important thing when doing ANY recovery, and irrespective if one is recovering a Mini or a Patrol, knowledge can be gained by everyone.

Let me chat to Glyn and we can organize it. However due to the year ending on us so quickly, can we look at doing this early next year?