Page 2 of 2
Re: 2001 Nissan Patrol 4500 GRX
Posted: 02 Dec 2014 06:49
by offroadbiker
Re: 2001 Nissan Patrol 4500 GRX
Posted: 02 Dec 2014 06:54
by Herrie
Mooi Andre!
Sien jou Saterdag en sal vir jou 'n Patrol Manaul gee.
Re: 2001 Nissan Patrol 4500 GRX
Posted: 02 Dec 2014 08:16
by ricster
Re: 2001 Nissan Patrol 4500 GRX
Posted: 02 Dec 2014 08:32
by Oellie
Geluk groot man

Re: 2001 Nissan Patrol 4500 GRX
Posted: 02 Dec 2014 08:33
by Marino4x4
Mooi man. Baie geluk.

Re: 2001 Nissan Patrol 4500 GRX
Posted: 02 Dec 2014 20:34
by andredurand
Re: 2001 Nissan Patrol 4500 GRX
Posted: 02 Dec 2014 20:35
by Pieter B
Geluk Andre!!!!
Re: 2001 Nissan Patrol 4500 GRX
Posted: 03 Dec 2014 11:16
by Kagiso II
En sy NAAM ?? Leeu Draf ?? of sommer net LEEU :-)
Baie geluk mater -- mag hy jou baie baie baie mooi myle gee, jou op ver paaie en mooi plekke vat, altyd trugbrig huis toe, mooi 'memories' maak en jou knus hou op die sleg paaie. Mag jy sonder papwiel ry. en mag die petrolprys val na sjieling n gelling ...

Re: 2001 Nissan Patrol 4500 GRX
Posted: 03 Dec 2014 11:34
by offroadbiker
Kom jy die 13de hom so bietjie uittoets daar by Kungwini????