Page 2 of 5

Re: Kgalagadi Feb 2015

Posted: 22 Oct 2014 08:32
by offroadbiker
Besig om die Trol stadig ma seker reg te kry vir Trip - verskoon die foto's maar die weer en tyd het nie saamgespeel nie, sal later weer probeer om beter foto's te vat.........

Re: Kgalagadi Feb 2015

Posted: 22 Oct 2014 08:37
by offroadbiker
Foto's will help :redface:

Re: Kgalagadi Feb 2015

Posted: 22 Oct 2014 08:58
by offroadbiker
Also got the PC awning fitted over the weekend :blonde:

Re: Kgalagadi Feb 2015

Posted: 22 Oct 2014 11:01
by DawidT
Hi Dirk,

Dit klink en lyk baaaaaie nice :thumbup: - ek ook nou jaloers - ek kan nie fotos neem nie of lekker kos maak nie maar kan kar was op verlof......! Hoe lyk dit met n paar fotos van jou "agter ruit conversion" :pray: , ek wil ook so iets doen. Wie het dit vir jou gedoen en wat was die kostes daaraan verbonde?

Groete.

Re: Kgalagadi Feb 2015

Posted: 23 Oct 2014 14:50
by offroadbiker
DawidT wrote:Hi Dirk,

Dit klink en lyk baaaaaie nice :thumbup: - ek ook nou jaloers - ek kan nie fotos neem nie of lekker kos maak nie maar kan kar was op verlof......! Hoe lyk dit met n paar fotos van jou "agter ruit conversion" :pray: , ek wil ook so iets doen. Wie het dit vir jou gedoen en wat was die kostes daaraan verbonde?
Groete.
Sal vir jou neem, ek is seker op die manier wat myne gedoen is sal mens dit self kan doen, het dit by die ouens in Krugersdorp laat doen wat die :redface: landcruiser bakies in dubbelkajuit batjies oorbou :redface:

Basiese prys is R3000 per venster - het so 4 plekke prys by gekry en toe sommer naaste aan my gekies.

Kok ; Fotograaf en karwasser - ek kan leker vakansie hou 5 STER QQQ

Re: Kgalagadi Feb 2015

Posted: 23 Oct 2014 14:54
by Herrie
Dit lyk goed en ek hoop jy geniet dit!

Re: Kgalagadi Feb 2015

Posted: 23 Oct 2014 20:41
by Tinus lotz
Daai nuwe P C 270 grade awning lyk great goeie besluit om daai een te kies :thumbup:
Wag dat jy hom n paar keer oop en toe gemaak het dan sal jy verstaan ....of langs die ouens op die strand staan ek kyk hoe die ruk wind die ander buckle ...... :salute:

Re: Kgalagadi Feb 2015

Posted: 12 Jan 2015 10:59
by offroadbiker
So bietjie beter foto's van awning.........

Re: Kgalagadi Feb 2015

Posted: 12 Jan 2015 12:44
by IanT
I know that RTT!!! But that does not look like the Kalahari even after rain :rolling: Krugersdorp game reserve??? Looking good Dirk :thumbup:

Re: Kgalagadi Feb 2015

Posted: 12 Jan 2015 13:06
by offroadbiker
IanT wrote:I know that RTT!!! But that does not look like the Kalahari even after rain :rolling: Krugersdorp game reserve??? Looking good Dirk :thumbup:
:rolling: :rolling: Kalahari only in middle Feb :blonde:

Not even the Krugersdorp Game reserve :redface: only front yard camping to make sure all is in working order.

Still need to get a ladder for the tent, only remembered when putting it up that it only has the bottom half but better now that when on holiday :surprised: