Page 2 of 9

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 12 Sep 2009 00:45
by G-MAN
Abri, die double din van stopshop is die een wat ek ook na gekyk het.Die local een van planetworld vat t4a en garmin maps maar draai by die tien duisend rand. :thumbdown: Kan n mens t4a op stopshop se een laai?

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 12 Sep 2009 00:55
by Abri Hoffman
Gerhard, Stopshop s'n loop Windows CE 4.2. Ek dink my broer s'n loop Windows CE 5. Sal moet seker maak. Indien jy Garmap Mobile XT kan loop sien ek nie 'n rede dat dit nie T4A kan loop nie.
My broer het egter te slim geraak met syne en per ongeluk die internal memory geformat - die menu's was chinees, en hy die verkeerd geraai.

Sal more met hom gesels en hoor wat hy se.

Terloops 'n kolega het Mark, die eienaar van StopShop, gekontak en hom behoorlik geroskam oor diens, waarborg ens. Die antwoorde wat hy gegee het stel my tevrede dat ek die kans sal waag om by hom te koop. Hy is slegs die middelman en bestel ook maar uit China. Dit neem so 4 dae om hier te kom. Ek het egter 'n landlyn en daarmee kan ek hom opspoor en sy kniee breek indien nodig. :surprised:

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 12 Sep 2009 00:58
by Pieter du Toit
Abri Hoffman wrote: The Garmin 276C however is a beast of a totally different colour. It is dust and splashproof. It has the ability to overlay Garmap Africa series and T4A and cost about double the price of a Nuvi 760. And worst of all is that the biggest memory card Garmin produces is 512MB at the friendly price of 1800 locally.
Nou's ek totally confused - maar ek is blond so dis seker nie onmoontlik nie!!! Ek het die Garmin Nuvi 500 - fully waterproof en dustproof - touch screen en actually die replacement van die Quest 1 en 2. Het dieselfde funksies as Quest 1 & 2, kan back track, bread crumbs gooi en roetes plot - en dit kom std met 1.?? of 2 gig total memory - en kan ook my road maps & T4A kaarte overlay. En voor dit het ek die Garmin Nuvi 360 gehad - hy het n memory card gehad wat in n sd slot gesit het - en ek het self ge-upgrade na n 2 gig sd kaart toe en al my kaarte daarop oorgelaai - al verskil was ek kon of net road maps of net T4A view - dit het nie ge-overlay nie. Ongelukkig het n slim do**er voor my kantore my kar se venster uitgebl*ks*m en die GPS gesteel - maar hy's lekker geboul want my GPS security code function was active!! En Garmin se daar is nou ways wat jy daai kode kan override of iets nie - as jy kode vergeet moet jy of terugkeer na jou security location of die gps inbring na hulle toe om dit te reset - gewone man op straat kan dit nie self doen nie!! Ek het die 360 unit geblacklist by Garmin maar dit het nog niks opgelewer nie :thumbdown:

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 12 Sep 2009 01:10
by G-MAN
Ek het Vrydag oggend met hom gepraat en ook goed uitgevra.. Ek was n bietjie suspect oor die hele operation, maar nou voel ek beter( kniee modify :biggrin: ) Ek sal dit waardeer as jy jou broer so bietjie kan vra. Dit werk uit na 3500-00 wat ok is.Die unit gebruik win. ce5 wat okal dit beteken. :thumbup:

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 12 Sep 2009 01:12
by G-MAN
Abri, ek het vergeet om te vra, watter reverse camera sal jy aan beveel?

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 12 Sep 2009 01:16
by Abri Hoffman
Nuvi 360
Image

Nuvi 500
Image

Garmin 276C
Image

Jammer man ek het die Nuvi 760 vergelyk met die 276C. Die Nuvi 500 is meer robuust maar het 'n kleiner skerm.

O en die 276C is eintlik 'n chartplotter, ons gebruik dit op die boot ook. Skuif net van Patrol na boot. Swaar en groot en sterk. Word deur baie gesien as die beste GPS wat jy kan koop. Maar daar is sprake dat dit binnekort discontinue gaan word.

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 12 Sep 2009 01:23
by Abri Hoffman
Gerhard, daar is so paar op StopShop se site.

Ek sal kyk na iets soos hierdie:
http://www.stopshop.co.za/product.php?id_product=585

154 grade hoek, 0.5 lux so reverse ligte behoort goed genoeg te wees vir die nag.
Waterdig en stofdig.

Die moeilikheid met hierdie goed koop by StopShop is jy weet nie regtig wat jy kry nie. Hoe goed en duidelik dit werklik is nie.
Aan die ander kant met my laaistelsel in het ek geen view agter nie en R500 is nie te veel om iets te he nie.

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 14 Sep 2009 18:33
by Abri Hoffman
OK, bietjie gesels oor Garmin Mobile XT. So ver ek verstaan bestaan daar 'n hack wat jy loop en dit gee dan vir jou 'n start button op Win CE5. Sodra jy die startbutton het kan Garmin Mobile XT gelaai word. Daarna is dit normale prosedure om jou kaarte te installeer. Die enigste moeilikheid is dat dit moontlik is dat jy chinese menus het.

Ek is gemaklik om dit vir myself te doen, indien ek dit dan opfoeter is dit my skade. Sal dit egter nie vir iemand anders doen nie.
Aan die anderkant is TomTom kaarte 'n makilike install sonder enige hacks. Ek verstaan dat T4A besig is om hul kaarte TomTom compatible te maak.

Hier is die spec van die Nissan unit met 'n 6.2 duim skerm.

http://www.stopshop.co.za/product.php?id_product=1104

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 15 Sep 2009 15:52
by Stefan
Check this out as well
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=35724

They're based in Somerset-West

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT

Posted: 15 Sep 2009 19:21
by G-MAN
Dankie Stefan. :thumbup: