Page 2 of 6

Re: hennops op die 9 Augustus somme net ...

Posted: 04 Aug 2014 15:54
by Tinus lotz
AndriesS wrote:Hoe lank vat Hennops gewoonlik? Ek sal dalk die klein ene saamvat maar die se attention span is nou nie baie lank voordat ons huis toe moet gaan nie
Die lekke ding van hennops is jy kan enige tyd omdraai en huistoe gaan maar so om en by 4 ure as als flot verloop

Re: hennops op die 9 Augustus somme net ...

Posted: 04 Aug 2014 19:24
by Tony
Hey Tinus, what time are you planning to be there? If all goes well on Saturday morning, then i'll be there for sure. Got back from our trip to Botswana last week, and it was awesome - the 'Troll behaved impeccably for the 4000 odd km's we did. Will be good to meet eventually.

Re: hennops op die 9 Augustus somme net ...

Posted: 04 Aug 2014 20:06
by Tinus lotz
Tony wrote:Hey Tinus, what time are you planning to be there? If all goes well on Saturday morning, then i'll be there for sure. Got back from our trip to Botswana last week, and it was awesome - the 'Troll behaved impeccably for the 4000 odd km's we did. Will be good to meet eventually.
Hey Tony we want to be there when they open in the morning I think is 8 am but will double check and let you know

Re: hennops op die 9 Augustus somme net ...

Posted: 04 Aug 2014 20:56
by Jules
Aangesien dit my verjaardag is die 9de Augustus :thumbup: sal ek maar hier aan die Zoeloeland kus n draai ry met my lorrie en dan die aand n braai hou by my huis en n hele klomp doppe drink QQQ QQQ op julle manne en op myself :woo: :blonde: :woo: :blonde:

shalom

Re: hennops op die 9 Augustus somme net ...

Posted: 04 Aug 2014 21:01
by Tinus lotz
[quote="Jules"]Aangesien dit my verjaardag is die 9de Augustus :thumbup: sal ek maar hier aan die Zoeloeland kus n draai ry met my lorrie en dan die aand n braai hou by my huis en n hele klomp doppe drink QQQ QQQ op julle manne en op myself :woo: :blonde: :woo: :blonde:

shalom[/quote
jules jy moet groot gaan daai kant.....ons geniet maar net ons speel goed en goeie tye saam makkers ......gaan groot daai kant :blonde:

Re: hennops op die 9 Augustus somme net ...

Posted: 04 Aug 2014 21:22
by Jules
Thanks ou Mater, aangesien ek saterdag 50jr + 2 word gaan ek so klein sametrekkie van so 50pelle hĂȘ wat bietjie kom braai en skoffel hier in my Lapatjie , ek is juis besig om n flashdrive saamtestel met bietjie erge lekka skoffel en ruk en rol musiek :blonde:

shalom

Re: hennops op die 9 Augustus somme net ...

Posted: 05 Aug 2014 05:39
by Peter Connan
Tony wrote:Hey Tinus, what time are you planning to be there? If all goes well on Saturday morning, then i'll be there for sure. Got back from our trip to Botswana last week, and it was awesome - the 'Troll behaved impeccably for the 4000 odd km's we did. Will be good to meet eventually.
Glad to hear that Tony

If you don't make the trail, then just come for the braai!

Jules, julle moet dit vvvvvrrrrrrrreeeeeeessssslliikk geniet!

Re: hennops op die 9 Augustus somme net ...

Posted: 05 Aug 2014 12:07
by Kagiso II
Jules wrote:Aangesien dit my verjaardag is die 9de Augustus :thumbup: sal ek maar hier aan die Zoeloeland kus n draai ry met my lorrie en dan die aand n braai hou by my huis en n hele klomp doppe drink QQQ QQQ op julle manne en op myself :woo: :blonde: :woo: :blonde:

shalom
Jy kan vir Oompioe kom kuier in Margate dan mos ?? D V ry k Vrydag vir n breek .. :oldtimer: :oldtimer:

Re: hennops op die 9 Augustus somme net ...

Posted: 08 Aug 2014 14:31
by Tinus lotz
Ok ons kom 8 uur by die hek bymekaar dit gaan lekke wees......ons is n hele paar patrols wil iemand nie n pel met n landy of iets saam bring nie ???? Iemand moet mos sukkel ens.....lol

Re: hennops op die 9 Augustus somme net ...

Posted: 08 Aug 2014 14:35
by Tinus lotz
Stefaansie wrote:
Tinus lotz wrote:Kom ons begin n lysie
1 Piet
2 Tinus
3 lourens met Agarob
4 michel
5 gerrit
6 graham cumming
7 Andre Vorster
8 mark greenhill