Page 2 of 3
Re: Michael van Eeden/Mve100
Posted: 26 Jun 2014 11:31
by mve100
Dankie almal en die Patrol is moontlik amper in die garage...
Re: Michael van Eeden/Mve100
Posted: 26 Jun 2014 15:14
by Jules
Baie welkom en jy sal moet prentjies plaas van jou Patrollie Lorrie voordat hy in die garage is
Shalom
Re: Michael van Eeden/Mve100
Posted: 28 Jun 2014 22:30
by Swazi
Welkom Michael - jy gaan die site baie like. Dit is merkwadelik helpvol as n ou informasie soek, of a Patrol wil koop. Ek het baie gelees voordat ek mynie gekoop het. Dit het dit vir my baie makliker gemaak om redelik voorberuid to wees toe ek persoonlik die voertuig eers gesien het.
Re: Michael van Eeden/Mve100
Posted: 01 Jul 2014 15:40
by mve100
Daarsy, Patrol is nou by die huis
Re: Michael van Eeden/Mve100
Posted: 01 Jul 2014 15:54
by Peter Connan
Baie geluk!
Re: Michael van Eeden/Mve100
Posted: 01 Jul 2014 15:58
by Jules
Banja geluk, jy moet net oppas jou brandstof gebruik gaan erg wees as jy die heeltyd so op 2 wiele ry
shalom
Re: Michael van Eeden/Mve100
Posted: 01 Jul 2014 16:40
by Tinus lotz
Geluk man....mooi kar daai
Re: Michael van Eeden/Mve100
Posted: 02 Jul 2014 06:58
by offroadbiker
Re: Michael van Eeden/Mve100
Posted: 02 Jul 2014 15:27
by mve100
Nou net `n ou grond paadjie of trail gaan soek die naweek
Re: Michael van Eeden/Mve100
Posted: 02 Jul 2014 17:50
by andredurand
Baie geluk jy kan hom saterdag by Groen kloof kom try ons sal daar wees
