Page 2 of 2

Re: Kuiertjie

Posted: 18 Sep 2009 12:40
by Freakazoid
Ek is hierdie naweek en volgende naweek weg. Ons kan in die week een middag na werk doen of die naweke na die "lang" naweek. 'n Vrydag middag is ook lekker.

Re: Kuiertjie

Posted: 18 Sep 2009 13:08
by Stefan
Wat van Vrydag die 9e Oktober?

Re: Kuiertjie

Posted: 19 Sep 2009 12:57
by Pieter du Toit
Klink baie lekker - sal ook graag vir n slag Blaasoppie ordentlik van onder af wil inspekteer!!!

Pierre n voorstel - miskien moet jy op n datum besluit en maak dan n post onder social vir uitnodingings. 9 Okt is sleg vir my maar daar is ander wat dalk wil - ons is van 08 - 13 Okt in Sun City vir die Huisgenoot Skoupsel en 22 - 24 Okt gaan ek en my vrou weg vir ons anniversary!!! Sommer maar net van ons vele jaarlikse "regular" verpligtinge!!!

Maar ons kan seker meer as een keer van jou uitnodiging gebruik maak??

Re: Kuiertjie

Posted: 19 Sep 2009 18:20
by Patrol4.8
Ek sal ongelukkig nie op 'n vrydag kan saamspeel nie :thumbdown:

Re: Kuiertjie

Posted: 22 Sep 2009 07:47
by Ross
Hi All,

Ja, still also very keen to join for this, but unfortunately can`t make the 9th.

Cheers,

Ross

Re: Kuiertjie

Posted: 22 Sep 2009 10:03
by JohnBoyZA
Wat is n RTI ramp?

Die enigste ramp sal wees as jy nie Klippies en Coke het nie.... :doh:

Laat weet wanneer.
Dankie
John Boy

Re: Kuiertjie

Posted: 22 Sep 2009 10:35
by Stefan
Wanneer is 'n goeie dag vir jou Pierre?