Page 2 of 2

Re: ZD30 TD Engine popped

Posted: 12 May 2014 22:17
by qvanzyl
Skuus voor ek vergeet

Gedurende die hele proses het ek absoluut geen maar geen engine management error codes opgetel nie, die check engine liggie het glad nie aan gekom nie, dog ek laat weet net

Groete

Re: ZD30 TD Engine popped

Posted: 12 May 2014 22:24
by Alex Roux
Injector kan dalk die engin skud veroorsaak, maar ek kan nie sien hoe dit die wit rook agter veroorsaak het nie?

In die geval van a grenade, is die een gauge wat wel iets sou optel die EGT. Maar dit is nie standaard nie.
Ook, as dit 'n grenade is, is die probleme op die piston kumulatief.
So die laaste strooi is wat jy ervaar het waar hy gebreek het.
Maar die probleem het soos kanker, stadig en stil-stil oor tyd aangekom.

Re: ZD30 TD Engine popped

Posted: 13 May 2014 10:40
by Schalk
Klink asof dit skoon diesel kan wees wat jy gesien het, een van jou injectors maak nie toe nie. asook antifreeze kan dit ook doen, as jy jou bakkie start maak jou radiator cap oop en kyk vir borrels en kyk of die water wit word as hy idle of wit goed in is. myne het dit gedoen toe ek dit net gekoop het en was my headgasket gewees.