Page 2 of 7

Re: Free flow exhaust.

Posted: 02 Sep 2009 08:48
by Wheels
My 4.8 GRX has a cat and two Lambda sensors in front of it. It would not be a problem removing it. After about a 100000Km's your cats starts breaking up and could cause flow problems in your exhaust.

Re: Free flow exhaust.

Posted: 02 Sep 2009 16:17
by Tjaart
Gerrit

Die branches is Mild steel WILDCAT branches. Ek het juis gekyk na die hitte storie. Met verdere ondersoek het ek gesien daar is nie drade en ander elektriese komponente nie!! Ek het sekere gemaak. Die hitte uitstraling is meer, maar dan weer koel dit weer vinniger af. "dissipation" is beter. Die klank is wonderlik. :clap: .Ek geniet dit vreeslik.

Ek het aanvanklik die "low down torque absence" gevoel. Maar toe ek 'n Snorkel op sit en die air flow verbeter, is dit so te se weg. Die kombinasie van snorkel en free flow werk rerig baie goed saam. Ek't 'n Dastek Unichip ook on, so die een groot plesier. Ek het gesukkel met brandstof gebruik gesukkel voor die mods, maar nou is dit baie beter. Ek het al 6.11km/L gekry vol gelaai en vinnig gery!! So ek is baie tevrede!! die Exhaust is 63mm stainless steel. Die ou Noise Boys hier in Pietersburg ken sy storie!!

Ek het R2300 betaal vir die Exhaust, en R3200 vir die branches. R5500vir alles en arbeid!! :woo:

Re: Free flow exhaust.

Posted: 02 Sep 2009 17:07
by Gerrit Loubser
Baie dankie vir die informasie, Tjaart.

Re: Free flow exhaust.

Posted: 02 Sep 2009 17:29
by tour de frans
Goeie dag
Freeflow's werk lekker op die meeste voertuie en as ek my taal meng gaan ek n kort beskrywing gee van wat ek op n dyno gevind het met exhaust systems op baie karre en ook op patrols natuurlik ons belangstelling. n FF(freeflow)kan partykeer die kar laat vinnig klink en in werklikheid is daar krag weg,soos wat ek al ondervind het met lumina's.Patrols se enjin's is groot en rev nie regtig baie hoog nie.Maw die exhaust hoef nie op tune-lenth gebou te word nie,maar wel speel die dikte van die exhaust n groot rol.Baie mense laat sit n FF op en gebruik een dikte pyp reg deur,want die kar se std pyp was nou wel dunner maar een dikte.Dit het nie altyd gewerk nie en jy voel dalk nie die verskil in krag nie maar n dyno praat die waarheid.
Die 4.5 patrol is n 2 valve per cylinder enjin en maak maklik bottom end torque op lae rpm.So sy cast iron manifold werk goed.Die probleem wat ek al gekry het op hulle is die front pipe is te kort en collect te gou van 2 in to 1.Nou net daar beteken die res van die exhaust niks en die cast iron manifold sit ook maar net en mooi lyk.As jy n branch op sit loop die kar beter net omdat die branch die manifold en die front pipe vervang.So die branch los eintlik die front pipe probleem op.Jy kan jou front pipe laat langer maak en later collect,dit gaan die kar onmiddelik laat beter loop.Die res van die pyp kan jy vervang ek wil amper se met wat jy wil,of hoe hard jy die kar wil he.n Ou triek wat werk is om by die front pipe waar hy collect n 50mm exhaust pyp te bou tot by die eerste silencer en van hom af 57mmof 63mm die res van die sisteem te bou.
Oeps ek moet nou gaan sal later post oor die multi valve ouens
Groete Frans

Re: Free flow exhaust.

Posted: 02 Sep 2009 20:51
by Tjaart
Gerrit

Weereens, baie dankie. :goodpost: !! Nou kan ons ook baie slim klink as dit by exhausts kom!! :biggrin: . Dis waar wat jy se. Ek kon dadelik die verskil voel toe ek die branches opgesit het. Dis rerig asof die engine beter asemhaal. Die Patrol se 1ste rat, low range is baie kort, so ek het mooi getoets om te voel of ek die low rev torque verloor het met die branches. Ek het, maar min. Maar met die snorkel op, BLIKSEM, wat 'n verbetering!! Nou is daar grunt van 1000rpm toto doer bo. Coming to think of it :think: . Ek het nog nooit my Patrol teen die limiter gehad nie. :thumbup: . Mind you, nog nooit nodig gehad nie!!! Ek is mal oor my Patrol!!

En my kinders ook!! Schalk - 4, en Karlize - 2!! Albei groot Patrol FANS
True Love.JPG
True Love.JPG (178.34 KiB) Viewed 2126 times

Re: Free flow exhaust.

Posted: 03 Sep 2009 05:39
by Gerrit Loubser
Tjaart wrote:Gerrit

Weereens, baie dankie. :goodpost:
Tjaart, nee dis Frans wat so slim is. Ek weet nie van uitlaatstelsels nie :wink: .

Re: Free flow exhaust.

Posted: 03 Sep 2009 07:55
by Patrol4.8
Oeps ek moet nou gaan sal later post oor die multi valve ouens
Groete Frans
Frans

Ek wil volgende week 'n freeflow stelsel op my 4.8 sit.
Ek weet nie of jy G-MAN se stelsel gesien het nie, maar dit klink baie mooi.
Volgens Roddey van Powerflo Bellville is die 4.8 se voorste en agterste bokse reeds freeflow, dis net die grootte in die middel wat nie FF is nie en die pype moet 63mm wees.
Wat is jou opinie?

Groete

Re: Free flow exhaust.

Posted: 03 Sep 2009 08:18
by Vaatjie
Herbie het gese.
Voor jy oorgaan tot die daad, hou net die volgende in gedagte:
1. Gaan jy die katalisator uithaal ? Jy kan groter gaan op die pyp se diamter, maar as jy die cat inlos dan defeat jy soort van die hele doelwit! Onthou net daar is 'n lambda sensor voor en na die cat. Jy mag dalk dalk kalibrasie en ECU lesings prpobleme optel. G-man hoe het jy rondom die ene gekom?
Herbie ek het nie 'n cat in nie. Dis die eerste ding wat sou gevlieg het. ek het my Prado sin uitgehaal en daar was 'n merkbare verskil. Nou ja, sal by Rodney 'n draai gooi. Dankie Frans vir daardie inligting.

Re: Free flow exhaust.

Posted: 03 Sep 2009 11:36
by Tjaart
Groot ekskuus Frans!! :redface:

Ek is jammer. Dankie vir jou great post en baie kennis en inligting wat jy met ons deel!! Jy maak ons baie slim!!

Re: Free flow exhaust.

Posted: 03 Sep 2009 18:54
by Abri Hoffman
tour de frans wrote:Goeie dag
die front pipe is te kort en collect te gou van 2 in to 1.Nou net daar beteken die res van die exhaust niks
Groete Frans
Baie leersaam Frans, hoe lank behoort hierdie front pipe te wees?