Page 2 of 4
Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 03 Sep 2009 08:06
by Mayhem
OME dose a suspension for the SWB Patrol,the shocks are the same as the LWB but because the SWB is lighter the coils need to be lighter.Give any one of the Mega World branches for the right choice,otherwise call me and I will give you the part no's for the springs (083 415 1291)
Dennis
Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 07 Oct 2009 16:16
by Theuhan
Ek het toe maar gegaan vir die OME, wag nog net vir die agter shocks.
Het so lank die bande verander

- bantampbn821gppartol wiele.jpg (70.54 KiB) Viewed 2285 times
33/12.5/15 bfg mtr
Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 07 Oct 2009 16:24
by Theuhan
Nou is ons net besig om die diff's, ratkas en transfer te diens, het ook sommer het free wheel hubs vervang met nuwe AVM's, die oues het nog gewerk maar ons moes bietjie werk aan hulle, en dit was goedkoper om maar ner nuwes in te sit, het ook dat hy die diff lock check en alles werk lekker
Volgende kom die voor en agter bumpers, roofrack, en dan moet ek al die ligte, winch en die ander klein goedjies oorbou van Fear Factory af.
Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 08 Oct 2009 08:27
by Tjaart
SY IS BEELDSKOON!!

Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 20 Oct 2009 15:49
by Theuhan
Het lank gewag maar hier is hulle nou
OME 2" lift coils met long travel shocks en steering damper.

- ome2.jpg (43.41 KiB) Viewed 2264 times
Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 20 Oct 2009 16:02
by Abri Hoffman
Mooi mooi, nou moet jy hulle fit en vir ons wys

Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 20 Oct 2009 21:40
by ChristoSlang
Toe-toe jong, Theuhan! Jy't nou al die hele dag tyd gehad om daai shocks te fit maar ons sien nog niks kiekies nie!

Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 21 Oct 2009 16:12
by Theuhan
Sorry manne
Hy is in vir die custom Bumpers en roofrack, en soos julle weet vat die custom goed bietjie tyd.
Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 21 Oct 2009 16:41
by Abri Hoffman
Hang uit ne

Re: 2" lift vir GR patrol
Posted: 21 Oct 2009 19:09
by duckitt
Jy kan met Dennis praat by megaworld hy het so een in aus
gerys en baie goed gedoen , hy sal vir jou kan
se wat en hoe