Page 2 of 3

Re: Do you know me

Posted: 09 Apr 2014 20:57
by Alex Roux
Peter Connan wrote:A well-done Lexus conversion will be awesome on the road and in sand, less so in the rocks (still good, but not as good as the original engine). But a good conversion is very expensive, so most people cut corners. Check any such car very carefully before you buy.
\

+1

Performance on rocks depends on the mix settings on the ECU.
I had mine reset recently. Much much better on rocks. Almost crawls by itself. Better than I have seen other petrols do.

Francois, in the Gauteng area I can meet with you to have a look at a converted model.
I know what to look out for.
Whether it is worthwhile will all depend on the conversion itself.

The other point to consider is that converted vehicles generally do not fetch good trade in values, due to all the trappings that may go with it.
So if you know what to look for you may get good value.
Having said that a good condition 4.5 is currently also very reasonably priced.

Re: Do you know me

Posted: 10 Apr 2014 06:24
by Herrie
JG het 'n Lexus ingehad!
Ek moes op 'n stadium na dit gaan kyk want hy het 'n rem probleem gehad - die engin het die rempyp plat gestamp en dis hoekom die wiele rem en nie weer los gaan nie.

Re: Do you know me

Posted: 10 Apr 2014 06:50
by Peter Connan
Kobus is jy seker?

Ek was ook onder die indruk JG het 'n 4.8 in sy kar gehad.

http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?t=667

Re: Do you know me

Posted: 10 Apr 2014 06:55
by Tinus lotz
Jg het n 4.8 gehad deftentief

Re: Do you know me

Posted: 10 Apr 2014 11:57
by Brombeer36
Dankie vir die insette, lyk my die Patrol is in elk geval nie meer beskikbaar nie - ek sal maar verder soek.

Ek is self versigtig vir die "converted", het na Malcolm s'n gaan kyk maar ek soek die shape na syne.

So as iemand weet van 'n patrol in die R100k prysklas, ek hoor graag van jou...

Groete
Francois

Re: Do you know me

Posted: 10 Apr 2014 14:08
by offroadbiker
GQ of GU, en wat is jou specs - Petrol , Diesel , kilo's extra's ???

Re: Do you know me

Posted: 10 Apr 2014 17:56
by Ink
Ek stem saam Alex n goeie ombouing met n Lexus V8 is goed mits dit reg gedoen is. Enige kar kan uitbrand niks met die tipe engine te doen . Ek het self my sfa hilux se 1.uz fe lexus ombouing gedoen en standaard 2.8 hilux gearboks gebruik . 33" .bf's gespin op teer en als hou 100%. Nou ry ek n 4.5 gu en wens ek het die lexus eerder in hom gesit agv dat vir sleep en ry die lexus in my oe beter is as die 4.5. Maar cross breed :thumbdown: ek dink ek sal later kyk na n 4.1 nissan infinity V8 vir die gu .

Re: Do you know me

Posted: 10 Apr 2014 22:38
by Alex Roux
Herrie wrote:JG het 'n Lexus ingehad!
Ek moes op 'n stadium na dit gaan kyk want hy het 'n rem probleem gehad - die engin het die rempyp plat gestamp en dis hoekom die wiele rem en nie weer los gaan nie.
Miskien moet ons dan maar vir JG bel en uitvind!
Ek het laaaank met hom gesels voor my ombouing.
Tensy sy (of my) geheue so deurmekaar is soos Oscar s'n en my ondervraging so moeilik vir hom was soos Gerrie Nel op steroides, het hy met my kop gesmokkel.
Want JG het my verseker vertel dat hy die TB48 ingesit het en nie die 1UZ nie.

Re: Do you know me

Posted: 10 Apr 2014 22:41
by Alex Roux
Ink wrote:Ek stem saam Alex n goeie ombouing met n Lexus V8 is goet mits dit reg gedoen is. Eenige kar kan uitbrand niks met die tipe engine te doen . Ek het self my sfa hilux se 1.uz fe lexus ombouing gedoen en standaard 2.8 hilux gearboks gebruik . 33" .bf's gespin op teer en als hou 100%. Nou ry ek n 4.5 gu en wens ek het die lexus eerder in hom gesit agv dat vir sleep en ry die lexus in my oe beter is as die 4.5. Maar cross breed :thumbdown: ek dink ek sal later kyk na n 4.1 nissan infinity V8 vir die gu .
Maar definitief nie 's slegte opsie nie.
Ek het net twee probleme gehad met die Infinity, eerstens prys (maar nie noodwendig groot verskil nie) en parte.
Die ander saak is natuurlik omdat daar verskeie Lexus ombouers is kan mens gehalte werk met mekaar vergelyk en dan na die beste een gaan.

Re: Do you know me

Posted: 11 Apr 2014 07:35
by Tinus lotz
Alex ek moet jou se jou kar is een van die min wat ek as n sukses beskou....ek dink dis dalk omdat jy seker gemaak het dat alles reg gedoen word .en omdat jy jou eie ratkas gebruik het . Moet my nie verkeerd verstaan nie ek het baie respek vir daai motor. ...vir my is dit n goeie oplossing as die 30l groet mits dit reg gedoen is .
Ek dink net as n mens moet kies koop eerder n standard een want mens weet nie watse probleme daar met die ombouing was nie.