Page 2 of 3
Re: Newbie Fezza (Ferreira du Plessis)
Posted: 11 Apr 2017 19:29
by Michael
Wow baie nice bakkie daai!!
Re: Newbie Fezza (Ferreira du Plessis)
Posted: 11 Apr 2017 20:13
by SJC
Welkom (terug) en geluk!.
Waar is daai foto geneem?
Ons moet bietjie plan maak om n draai te gaan ry eendag.. (eks in sabie).
Kyk sommer na hierdie thread:
http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=57&t=6986
Ons is klaar weer besig om moontlikke roetes te beplan vir 'n volgende een.
(miskien een van die roetes op hierdie thread:
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... take-a-bow)
-----------------------------------------------------
Ps. Is besig om te recce vir 'n patrol foruml laeveld trippie vir die (hopelik nabye) toekoms..

Re: Newbie Fezza (Ferreira du Plessis)
Posted: 11 Apr 2017 20:18
by hugejp
Groot geluk Boet!!

Re: Newbie Fezza (Ferreira du Plessis)
Posted: 11 Apr 2017 20:46
by David M
Great buy
Bakkie for life that one

Re: Newbie Fezza (Ferreira du Plessis)
Posted: 12 Apr 2017 06:33
by Tinus lotz
Jy moet kom daai by ons dat jy kan voel hoe loop n reg 4.2 .....

Re: Newbie Fezza (Ferreira du Plessis)
Posted: 12 Apr 2017 07:32
by Dustin
Very nice !
Congratulations on the Patrol

Re: Newbie Fezza (Ferreira du Plessis)
Posted: 12 Apr 2017 08:55
by Rudolph
Welkom hier, baie mooi bakkie jy gekry het!!
Re: Newbie Fezza (Ferreira du Plessis)
Posted: 12 Apr 2017 09:11
by iandvl
Ferreira, just trying to put two and two together.
I had a look at a Patrol 4.2 pickup in Brits at Tinus' request a couple of weeks ago. If I remember correctly, the potential buyer was in Nelspruit. Was this for you ?
PS: If so, the truck you got looks a heck of a lot better than the Brits one.

Re: Newbie Fezza (Ferreira du Plessis)
Posted: 12 Apr 2017 09:38
by Jules
Baie geluk met n GREAT Lorrie en welkom hier, daardie Lorrie ook op my wish list maar ek wil hom n dubbel kak uit maak
Shalom
Re: Newbie Fezza (Ferreira du Plessis)
Posted: 12 Apr 2017 10:51
by Wilkie