Page 2 of 2

Re: 3.0 GL Diesel vs 4.8 GRX Petrol

Posted: 06 Apr 2014 19:36
by Johann 1984
Skies vir die dom vraag: wat is 'n madman? Sowel as, watter voorsorg en toerusting verwys julle na om die enjin te beskerm? My huidige bakkie loop op die 2.5 Tdi Nissan Motor. Ek diens hom elke 7500km vir olie en filters en elke 15 000 se gewone dienste. Ek laat hom gewoonlik oordentlik luier voordat ek hom afskakel ook, veral as hy hard gewerk het.

Ook: wat dink julle van chips soos race-chip of chipbox of dan enige ander 'plug 'n play' chips...???

Re: 3.0 GL Diesel vs 4.8 GRX Petrol

Posted: 06 Apr 2014 21:03
by Tinus lotz
Die madman kyk na al die engine vitals egt olie druk water level en temp boost ens en gee jou n alarm as dinge verkeerd gaan ...maar as die engine reeds skade het gaan dit nie baie help nie....chips??? Laat die slim manne jou maar vertel ....op my petrol nie groot verskil nie sommer weer gebypass ...diesels is dit anders