Page 2 of 2
Re: 2006 4.8 GRX - HELP ASB!!!
Posted: 01 Apr 2014 20:40
by thabogrobler
Ek het vandag daar verby gery en gedink dit lyk na 'n goeie kopie!
Re: 2006 4.8 GRX - HELP ASB!!!
Posted: 01 Apr 2014 21:29
by Jules
Sterkte Pieter, lyk na n great koop hierdie
Shalom
Re: 2006 4.8 GRX - HELP ASB!!!
Posted: 01 Apr 2014 23:56
by Jorrie
Ek woon in die omgewing. Het vlugtig gekyk. Lyk na 'n goeie koop. Jammer ek het nie nou sulke geld nie.
Re: 2006 4.8 GRX - HELP ASB!!!
Posted: 02 Apr 2014 19:21
by Jules
Re: 2006 4.8 GRX - HELP ASB!!!
Posted: 02 Apr 2014 19:23
by Jules
Dit lyk egter vir my of jy klaar die grys lorrie gekoep het, indien BANJA BANJA GELUK
Shalom
Re: 2006 4.8 GRX - HELP ASB!!!
Posted: 02 Apr 2014 20:52
by Pieter du Toit
Hello Jules
Ek dink nie die grys lorrie gaan vir my gebeur nie - hulle het glo vanmiddag n demo gehad aan n iemand in Brakpan wat n familie lid is van n kontant koper in die Kaap. Hulle wil my ook nie die trade in gee wat ek wil he vir my kar nie - so die deal is nog nie "done" nie. Ek gaan nou maar eers my kar uit die hand probeer verkoop om beter "cashflow" te bewerkstellig.
Ek het ook gaan kyk na die ane thread wat jy hier gepost het - maar daai lorrie is bietjie over priced. Daai spesifieke 4.8 model retail nou vir R151 400 - so R179 995 is te veel - en beslis so ook vir hierdie tipe petrol voertuie.
Gelukkig werk my seun in die motor bedryf - so ek het "direkte" toegang tot trade en retail waardes (volgens die M & M stelsel wat in die motorbedryf gebruik word) van die verskillende modelle - en ja al wat ek kan se dit is regtig verskriklik wat party dealers vir die voertuie wil he met nie baie ekstras op nie. Maar dis dieselfde dealers wat vir my en jou se ons ekstras beteken nie baie nie wanneer ons daar stop met n voertuig wat R100K se ekstras op het -
Sal julle op hoogte hou - maar Patrol beter ek binnekort weer ry of ek gaan "mal" raak -
Groetnis
Re: 2006 4.8 GRX - HELP ASB!!!
Posted: 02 Apr 2014 21:10
by Jules
Ek dink mens moet soms die dealer sommer n belaglike aanbod maak want hul gee die ouens belaglike trade ins met allerande lawwe stories.
Shalom
Re: 2006 4.8 GRX - HELP ASB!!!
Posted: 03 Apr 2014 21:00
by Tinus lotz
Sterkte Pieter....ons sal help kyk ......maar die regte 4.8 sal opkom hou net vas....