Page 2 of 3
Re: Starter - uithaal ?????
Posted: 31 Mar 2014 09:36
by bogeyman
Andries,
The best place to find those brushes is at Caelex in Pta west.
Just to nit-pick in the pursuit of factual correctness: A rotor is found in alternators and has a single winding with a slip ring. In a starter motor the moving part is the armature that consists of multiple winds connected to the commutator. The small starter reduction motors usually have permanent magnets for a stator.
Some more useless info:
The small connection on the solenoid activates the starter when ignition switch is turned. That circuit goes through the solenoid coil(pulling the bendix into the ring gear) and then through the brushes , through the armature and through the field coils to earth. The small amount of current in that circuit slowly turns the armature to mesh the gears and when the gears have meshed , the contacts in the solenoid close to apply big amps and spin the engine.
Any bad connection in that circuit is usually remedied with a swift smack to the starter or the battery terminals.
Chris.
Re: Starter - uithaal ?????
Posted: 31 Mar 2014 09:55
by offroadbiker
bogeyman wrote:Dirk,
As die starter se motor draai maar die enjin word nie gedraai nie , beteken dit dat die elektiese deel nog werk.
Die fout le by die "bendix drive assembly". Dit is die rat wat inskuif en dan mesh met die "ring gear".
Starter moet uit en dan heeltemaal uitmekaar gehaal word om by die part uit te kom.
Dit is ook nie n "one size fits all" nie , en dit is raadsaam om met voorbeeld in hand na parte te soek.
Beste raad is om n kompleet herboude of nuwe een te soek.
yep starter se motor draai defnitief nog, soos my steifpa verduidelik het klink dit soos wat jy se dat iets daarbinne nie "engage" nie moontlik omdat vuil of geroes is. (ps ek weet niks van die goed ma hy het al paar in sy lewe oorgedoen, hy is nou net nie meer lus om onder die kar te sukkel nie, so ek moet hom net uitkry dan sal hy vir my kyk).
Dit sal seker afhang van hoeveel geroes of ek enige part moet vervang en ek sal dit seker eers weet as ek hom af het....
Gaan interresant raak die storie

Re: Starter - uithaal ?????
Posted: 31 Mar 2014 09:58
by offroadbiker
firessafari wrote:Dirk.
Indien jy bang is om hom uitmekaar te haal , kan jy hom vir my bring dan sal ek jou help.ek dink jy het nog my telefoon nommer.
Johan
Baeie dankie, ek het ongelukkig nuwe foon gekry en die ding se nuwe sim kaart is vrek klein en ek het nie al my nommers meer nie
PM asb dan sal ek jou laat weet, nie seker of my vrou se 1.6 Aveo die Patrol sal kan sleep nie

Re: Starter - uithaal ?????
Posted: 31 Mar 2014 10:12
by AndriesS
Thanks for the correction.
Will give Caelex a go, need to swing by Diesel Electric as well, my bonnet struts is not holding anymore
Re: Starter - uithaal ?????
Posted: 31 Mar 2014 10:22
by Tinus lotz
Andries daar is n plek in boksburg wat patrol starters verkoop vir 2k as jy nie reg kom nie
Re: Starter - uithaal ?????
Posted: 31 Mar 2014 10:40
by Clem
offroadbiker wrote:Hy klink soos die elektriese karretjies wat ons altyd mee gespeel het (-scy lectric

). geen klink geluid nie so hy "spin" ma willie start nie.
So ek dink water binne in gekry en omdat vir maand gestaan het dalk so bietjie roes binne in.
Sounds like dirt in the solenoid. A quick clean and lube with some light heat resistant grease and it should be good as new. Its not hard job normally - done lots of starters albeit not a Patrol's.
Re: Starter - uithaal ?????
Posted: 31 Mar 2014 12:11
by firessafari
Dirk.
Nou voor 'n mens enige iets koop laat ons eers oopmaak en kyk wat is fout. Dit kan baie geld spaar.
Johan
Re: Starter - uithaal ?????
Posted: 31 Mar 2014 13:08
by bogeyman
Dirk,
Jy hoef hom nie te sleep nie , jou kar is mos manual. Jy kan hom aan die gang stoot soos al die taxi drywers doen. (Ja , ek weet hoeveel hy weeg)
Die bendix het n "dry clutch" in wat nou gly. Partykeer is jy gelukkig as jy aanhoudend probeer , raak die ding warm en dan werk hy weer vir n rukkie.
Die starter sal niks verder oorkom as jy so twintig probeerslae gee nie.
Re: Starter - uithaal ?????
Posted: 31 Mar 2014 13:32
by Herrie
Ek vermoed ook dis die Bendix probleem en die shaft moet skoon gemaak word en het 'n bietjie olie nodig sodat hy maklik kan skuif.
Re: Starter - uithaal ?????
Posted: 31 Mar 2014 17:05
by Peter Connan
Dirk, ek het een wat jy kan leen vir tyd en wyl terwyl jy joune uitsort?
Dit kom van die 4.5 enjin wat nou in my kar is, maar hy sal pas op die ratkas en die rat is dieselfde as die een op my ou 4.2 enjin.
Die enigste probleem is dat die elektrise plug anders is...
LAat weet maar as jy hom soek?
Ek glo nie dis die bendix nie, en dis hoekom:
Die bendix het twee funksies. Eers druk hy die rat vorentoe, sodat hy met die ring-rat op die vliegwiel koppel, en dan (maar eers dan) is dit ook 'n solenoid-skakelaar wat die krag van die battery af aan die knormoer (ja dis die afrikaanse naam vir 'n starter) oordra.
Met ander woorde, die knormoer sal eers begin draai as die ratte reeds gekoppel is.
Dus le die fout of by die "free wheeling clutch" meganisme (of wat jy dit ookal wil noem), of die ratte self is beskadig. Ek glo dus jou knormoer makeer niks wat 'n goeie skoonmaak nie sal uitsorteer nie.
If anybody wants a translation of that, let me know?