Re: Mine is named too!!
Posted: 06 Oct 2009 23:07
Oom Mac
Dankie - en ek se sommer so namens die manne van Melyn Supa Quick - en ek bly nie eers daar nie!! Nee dit gaan vir my oor mens moet ook weet wanneer om dankie te se en erkenning te gee - ek het ook my eie besigheid - en ons almal (en ek sluit myself hierby in) is vinnig om kritiek te lewer en te kla oor swak diens - maar min mense se dankie vir goeie diens gelewer!!!
Dis n riem onder n ou se hart as iemand vir jou n slag dankie ook se - en nie net altyd "moan en mor" nie!! 