Page 2 of 2

Re: Desert trip Aus to Walvis

Posted: 23 Mar 2014 16:47
by Stefan
Sluit die ZAR15K die brandstof in?

Re: Desert trip Aus to Walvis

Posted: 23 Mar 2014 20:23
by Tommie
Jaco.

Ek is in. Kan jy vir ons bank details stuur sodat ons deposito's kan oorbetaal

Groete

Re: Desert trip Aus to Walvis

Posted: 26 Mar 2014 15:08
by Jaco Jordaan
Stefan wrote:Sluit die ZAR15K die brandstof in?
:rolling: :rolling: Net die Homosapien se brandstof, geen adissionel vloeistowwe nie. Die brandstof vir die binne brand enjin gedrewe voertuig is vir die Homosapien wat agter die gegewe voertuig se
kontroles sit en homself gate uit geniet se sak. :blonde: :blonde: :woo:

Re: Desert trip Aus to Walvis

Posted: 11 May 2014 11:37
by Jaco Jordaan
Gents

There is still three places available, some guys could not make it.

Jaco

Re: Desert trip Aus to Walvis

Posted: 16 Jul 2014 06:35
by Jaco Jordaan
Nog steeds n paar plekke beskikbaar, ses van die nege voertuie so ver is van die forum.

Lekker dag.