Page 2 of 2
Re: Arno Slabbert "Panda" Enthusiastic new Member
Posted: 18 Mar 2014 15:02
by rvanrooyen
Welkom, geniet die Patrol!!!
Re: Arno Slabbert "Panda" Enthusiastic new Member
Posted: 18 Mar 2014 22:46
by Kagiso II
die mense lag vi my Ingils.. so ik hou mar byri Afrikaans solat ammal my verstaan... Baie welkom hier oppi forum
Plak kiekies van jou Trol in aksie. Ons is in Benoni, net so 12 km van jou af.
ek maak die lekkerste koffi en my Patrol het 1 3000 000 km op.

ek het ook n tooijotta.
Re: Arno Slabbert "Panda" Enthusiastic new Member
Posted: 25 Mar 2014 23:20
by arnosl001
Shoe sal moet kom kyk na daai km.
Hoe eel was dit 1.3million

Re: Arno Slabbert "Panda" Enthusiastic new Member
Posted: 26 Mar 2014 05:51
by Jorrie
Baie welkom hier by ons Arno. Sluit gerus ook aan by die Nissan-Offroad Club (sien nissan-offroad.co.za) en kom neem deel aan die byeenkomste.
Re: Arno Slabbert "Panda" Enthusiastic new Member
Posted: 01 Apr 2014 11:02
by Nikolai B
Welkom !!