Page 2 of 2

Re: Y61 TD42 Aircon Pump Wanted

Posted: 12 Mar 2014 06:47
by Peter Connan
As die pype oop was, is die sisteem waarskynlik nou geblok. Dit is egter nie die einde van die wereld nie, dis net 'n klep wat by die condensor binne-in die kar sit en die "expansion bottle".

Is jy seker dis nie net die pulley wat vas is nie?

Re: Y61 TD42 Aircon Pump Wanted

Posted: 12 Mar 2014 07:14
by Michael
Peter Connan wrote:As die pype oop was, is die sisteem waarskynlik nou geblok. Dit is egter nie die einde van die wereld nie, dis net 'n klep wat by die condensor binne-in die kar sit en die "expansion bottle".

Is jy seker dis nie net die pulley wat vas is nie?
Ek moet se ek het nog glad nie moeite gedoen om te kyk wat presies die problem is en of dit net die pully is wat vas sit nie. Gelukkig was die pype nog op die pomp so die sisteem was nie oop gewees nie. Ek sal bietjie moeite maak en kyk of ek die pully dalk kan draai.

n Ander vraag wat nie related is nie. Ek kan glad nie PM's stuur na ander lede toe nie, al die boddskappe sit net in my outbox en gaan nerens heen nie. Wie sal my kan help met dit?

Re: Y61 TD42 Aircon Pump Wanted

Posted: 12 Mar 2014 17:46
by Peter Connan
PM's sit in jou outbox tot die ander ou dit lees.

Stuur bietjie een vir my?

Re: Y61 TD42 Aircon Pump Wanted

Posted: 12 Mar 2014 18:08
by Michael
Peter Connan wrote:PM's sit in jou outbox tot die ander ou dit lees.

Stuur bietjie een vir my?
Ah ok......mens kan duidelik sien eks nog nuut op die forum.
Hulle het toe deur gegaan