As die pype oop was, is die sisteem waarskynlik nou geblok. Dit is egter nie die einde van die wereld nie, dis net 'n klep wat by die condensor binne-in die kar sit en die "expansion bottle".
Is jy seker dis nie net die pulley wat vas is nie?
Y61 TD42 Aircon Pump Wanted
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6137
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1125 times
- Been thanked: 1036 times
- Michael
- Moderator
- Posts: 2506
- Joined: 05 Mar 2014 14:39
- Full Name: Michael
- Nickname: Steyn
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion, PTA
- Has thanked: 192 times
- Been thanked: 430 times
Re: Y61 TD42 Aircon Pump Wanted
Ek moet se ek het nog glad nie moeite gedoen om te kyk wat presies die problem is en of dit net die pully is wat vas sit nie. Gelukkig was die pype nog op die pomp so die sisteem was nie oop gewees nie. Ek sal bietjie moeite maak en kyk of ek die pully dalk kan draai.Peter Connan wrote:As die pype oop was, is die sisteem waarskynlik nou geblok. Dit is egter nie die einde van die wereld nie, dis net 'n klep wat by die condensor binne-in die kar sit en die "expansion bottle".
Is jy seker dis nie net die pulley wat vas is nie?
n Ander vraag wat nie related is nie. Ek kan glad nie PM's stuur na ander lede toe nie, al die boddskappe sit net in my outbox en gaan nerens heen nie. Wie sal my kan help met dit?
"The Just shall live by Faith" Rom1:17
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6137
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1125 times
- Been thanked: 1036 times
Re: Y61 TD42 Aircon Pump Wanted
PM's sit in jou outbox tot die ander ou dit lees.
Stuur bietjie een vir my?
Stuur bietjie een vir my?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Michael
- Moderator
- Posts: 2506
- Joined: 05 Mar 2014 14:39
- Full Name: Michael
- Nickname: Steyn
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion, PTA
- Has thanked: 192 times
- Been thanked: 430 times
Re: Y61 TD42 Aircon Pump Wanted
Ah ok......mens kan duidelik sien eks nog nuut op die forum.Peter Connan wrote:PM's sit in jou outbox tot die ander ou dit lees.
Stuur bietjie een vir my?
Hulle het toe deur gegaan
"The Just shall live by Faith" Rom1:17
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 0 guests