Page 2 of 2

Re: Doxa Engineering BLY WEG/BEWARE!!!

Posted: 27 Feb 2014 12:08
by tour de frans
Sias, net n vraag. Ek kom ook vir niemand op nie. Hoe weet jy of die ander persoon dis n 5.3?
Hoemkom ek vra, om n 5.7 of 6.0 in te bou is dit die maklikste om die 5.3 se intake te gebruik, om die viscous fan in te pas. Maw n 5.3 waterpomp moet ook gebruik word. En ook is dit makliker om die 5.3 se sump te gebruik want dis n rear-hump sump om die diff te clear. Al die 5.3 se externe parte pas op n 5.7 of 6.0.
Ek het nou die dag gekwoteer om ook n 6.0 in n Patrol te bou, my kwotasie sluit 5.3 intake met waterpomp en sump in. Die eienaar weet dit ook.
Ek stel voor op die engine nr te gebruik en van daar af te werk.
Hoop jy kom reg
Bel my vir navrae.
Groete

Re: Doxa Engineering BLY WEG/BEWARE!!!

Posted: 27 Feb 2014 13:04
by Sias
Frans
Daar was n nommer op die blok wat ons gebruik het om te kyk, maar ons sal weer gaan seker maak as die heads afgehaal is, net om seker te maak voordat ons nou allerhande onnodige dinge doen. Sal laat weet.
Is die grootte van die enjin nie êrens op die blok gestempel of gegiet nie?

Re: Doxa Engineering BLY WEG/BEWARE!!!

Posted: 27 Feb 2014 13:48
by David
Kyk ook hier: Block Casting Numbers