Page 2 of 2

Re: Kaokoland: Sep 2009

Posted: 10 Sep 2009 15:24
by Jacques Dowd
Ek het gou vinning met John en Malcolm gesels op die satelliet foon. Alles gaan nog goed en die Patrol brand nog wit!

Die Cruiser se een band het n 'sidewall' beskadig en moet nou die res van die trip sonder n ekstar spaarwiel klaarkom. Het ook n bush verloor op die een Ironman shock. Hulle kon dit wel reg maak. n Boer maak n plan!

Verder klink dit of hulle dit gate uit geniet! :salute:

Re: Kaokoland: Sep 2009

Posted: 10 Sep 2009 15:42
by Abri Hoffman
Uitstekend, wens ek was daar.

Re: Kaokoland: Sep 2009

Posted: 10 Sep 2009 17:07
by Gerrit Loubser
Dankie vir die nuus, Jacques. :thumbup: .

Ja-nee Abri, dis al wat mens kan se: wens ek was ook daar.