Page 2 of 2
Re: GQ spitting some white smoke startup
Posted: 24 Feb 2014 12:57
by tour de frans
Jules, pla die rook jou?
Re: GQ spitting some white smoke startup
Posted: 24 Feb 2014 13:09
by Jules
Hi Frans
Ek wil nie later met n probleem sit wat dalk vroegtuidig uitgesorteer kon gewees het nie. Het verlede week n kompressie toets by Silverton Radiators gedoen, die een pypie het gelek. Ek het toe die clamp met n beter clamp vervang sal more seker weer gou n kompressie toets gaan doen daar om te sien of die pypie nog lek. Ek het so 4 - 5 maande terug n chemiese kompressie toets laat doen en dit het ook geen lekkasies uitgewys nie.
Shalom
Re: GQ spitting some white smoke startup
Posted: 24 Feb 2014 13:16
by tour de frans
Ek verstaan, n lang storie kort. As hy nie olie en water en breakfluid buitemaat gebruik nie. Moet nie worrie nie, dis normale wear and tear.