Page 2 of 2

Re: Airbag lig flash

Posted: 10 Feb 2014 10:19
by Tinus lotz
Ok dit werk so koppel die drade onder die sitplek .....ontkoppel die battery vir min 5 min sodat die ecu die fout kan reset as dit die fout was sal die liggie afgaan ...dis waar wat alex se dis n kontak probleem selfs al het hy net vir n oomblik kontak verloor gaan die liggie aanbly tot tot jy die fout reset het ..die Dinostic tool wys net vir jou watter een pla ....agente of iemand wat die regte sagteware het ..hoop dit help :thumbup:

Re: Airbag lig flash

Posted: 10 Feb 2014 13:21
by Wheels
To reset airbag light.


This works as I have tested it on a friends Patrol 4.8

Re: Airbag lig flash

Posted: 11 Feb 2014 07:35
by johanp