Page 2 of 2

Re: Lexus V8 conversion

Posted: 27 Jan 2014 17:22
by Herrie
Mac dit was JG se Patrol wat by die engine en ratkas gebrand het en die ander een was Wimpie s'n toe ek vir hom vertel het hy moet jou bel vir Boezman.

So die betrading en brandstof pype asook die ratkas se olie pype moet veilig vas gemaak word dat die pype ook nie kraak en lek nie.

Re: Lexus V8 conversion

Posted: 27 Jan 2014 18:16
by Stefan
Daarom my vraag oor wie die ombouing gedoen het.

Re: Lexus V8 conversion

Posted: 27 Jan 2014 19:41
by Kagiso II
JG s'n ?? Nee ouboet - JG se Patrol [ak aLAZARUS ] het n 4,8 PATROL enjin ingekry [man daar in OVS se Vruyijstaat heddit vir hom ingebou]

Sy brand het gekom van remvloeistof wat op manifold beland het

Wimpie se drade agter naby sy ligte was die culprits [so het sy versekerings asessor bevestig ..

Re: Lexus V8 conversion

Posted: 27 Jan 2014 19:53
by Alex Roux
Julle lees nie julle se posts nie!
Wimpie (wiring short on harnass - not conversion related)
JG (susp lift, pipe leak - not conversion related)

At R99' a good buy. See it on Autotrader in Boksburg
Very neat looking GTec bumpers and all
But as Stefan implies, all depends on the builder.
Wiring and plumbing is crucial, as the case would be for any mod, such as second battery.

Re: Lexus V8 conversion

Posted: 02 Feb 2014 11:47
by tour de frans
Vir wat dit werd is. As dit Renier se Patrol is met v8 en die convertion was deur Modjects gedoen. Kan jy hom maar koop!
Groete