Page 2 of 8
Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014
Posted: 24 Jan 2014 14:48
by offroadbiker
1) Vaughn Ashford - HB
2) Lourens Fourie -Pathy
3) Andre Durand -HB
4) Tim - Terrano or HB
5)Schalk Grobler - HB
6) Mac & Lobo [81 Safari S/W]
7) Thabbies - GU
8) Dirk (ORB) - GQ
9)
10)
Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014
Posted: 25 Jan 2014 13:29
by PeetO
1) Vaughn Ashford - HB
2) Lourens Fourie -Pathy
3) Andre Durand -HB
4) Tim - Terrano or HB
5)Schalk Grobler - HB
6) Mac & Lobo [81 Safari S/W]
7) Thabbies - GU
8) Dirk (ORB) - GQ
9) Peet/Petrie Oosthuizen - GQ
10)
Peet
Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014
Posted: 27 Jan 2014 13:52
by XenoBlitz
Post by PeetO ยป Sat Jan 25, 2014 1:29 pm
1) Vaughn Ashford - HB
2) Lourens Fourie -Pathy
3) Andre Durand -HB
4) Tim - Terrano or HB
5)Schalk Grobler - HB
6) Mac & Lobo [81 Safari S/W]
7) Thabbies - GU
8) Dirk (ORB) - GQ
9) Peet/Petrie Oosthuizen - GQ
10)Wilhelm van Rooyen -GRX
Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014
Posted: 27 Jan 2014 16:43
by Theuhan
Klink lekker
Ek sal daar wees, maar ek dink nie hulle sal my toelaat nie.
Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014
Posted: 27 Jan 2014 17:26
by Herrie
Hulle sal jou nie toelaat nie omdat jy die Lexus V8 engine in jou Patrol het.

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014
Posted: 29 Jan 2014 18:21
by ama-glug-glug
I am in as well. Cedric, your copy ,paste do not work very lekka. I am on Nissan site, but I will add myself here.
1) Vaughn Ashford - HB
2) Lourens Fourie -Pathy
3) Andre Durand -HB
4) Tim - Terrano or HB
5)Schalk Grobler - HB
6) Mac & Lobo [81 Safari S/W]
7) Thabbies - GU
8) Dirk (ORB) - GQ
9) Peet/Petrie Oosthuizen - GQ
10)Wilhelm van Rooyen
11) Deon Wilmans GQ 'n mooi ene!!

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014
Posted: 18 Feb 2014 14:41
by Thabbies
Hallo Herrie,
Daar is tans 2 Challenge spanlyste wat opgebou word - die Nissan 4x4 Klub en die Patrol Klub s'n. Die lyste het gemene asook nie-gemene deelnemers:
Nissan Offroad Klub:
1) Vaughn Ashford - HB
2) Lourens Fourie - Pathy
3) Andre Durand - HB
4) Schalk grobler- HB
5) Tim Klopper - HB or Terrano
6) Deon Wilmans - Patrol
7) Uncle Mac McMenamin - Safari
8) Jan du Toit - Navara
9) Gerhard Burger - Terrano
10) George Brittnell - HB
11) Div de Villiers - Terrano Swb
12) Raymond Shepherd - HB
13) Andrew van Staden - Patrol
Patrol 4x4 Klub:
1) Vaughn Ashford - HB
2) Lourens Fourie -Pathy
3) Andre Durand -HB
4) Tim - Terrano or HB
5)Schalk Grobler - HB
6) Mac & Lobo [81 Safari S/W]
7) Thabbies - GU
8) Dirk (ORB) - GQ
9) Peet/Petrie Oosthuizen - GQ
10)Wilhelm van Rooyen
11) Deon Wilmans GQ
Die name in rooi verskyn net op een deelnemers lys. Ek neem aan die twee lyste moet eintlik gekonsolideer word in een Nissan Bridgestone Club Challenge spanlys?
Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014
Posted: 19 Feb 2014 07:07
by Herrie
Dankie Thabbies!
Ons sal so maak en op hierdie stadium is daar nog min op die lys - ons het 40 voertuie nodig vir die Bridgestone Challenge.
Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014
Posted: 19 Feb 2014 08:00
by Alex Roux
Kobus
Ek neem aan die reels het nie verander nie?
Ouens wat teveel aan hulle karre gedokter het kan nie deelneem nie?
Thabbies, gaan jy kleiner bande op sit?
Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014
Posted: 19 Feb 2014 10:43
by Thabbies
Alex Roux wrote:Kobus
Ek neem aan die reels het nie verander nie?
Ouens wat teveel aan hulle karre gedokter het kan nie deelneem nie?
Thabbies, gaan jy kleiner bande op sit?
Ja Alex, ek kry by oom Mac kleiner BF's, en Tinus het 'n plan met ekstra rims vir my vir die Challenge. Ek moet net bevestig of die 3" lift kit en voorste locker aanvaarbaar is. Verder is hy standard.