Page 2 of 2

Re: 16" Steel rims

Posted: 24 Aug 2009 09:26
by Patrol4.8
Gerrit ek het ook 285/75R16 op die 7" vellings sonder enige probleme.
As jy die 4.5 Patrol het behoort die 15" te pas en hulle kom wel in 8" wydte

Re: 16" Steel rims

Posted: 24 Aug 2009 11:39
by Gerrit Loubser
Dankie Cornelius :thumbup: .

Re: 16" Steel rims

Posted: 24 Aug 2009 11:41
by Gerrit Loubser
Cornelius, hoekom wil jy van 285/75R16 na 305/70R16 verander?

Re: 16" Steel rims

Posted: 24 Aug 2009 12:27
by Patrol4.8
Gerrit die 285 BFG A/T's lyk baie smal op die Patrol, hulle loopvlak is maar 240mm wyd.

Image

Op die foto kan jy sien dat die vellings te smal is.

Re: 16" Steel rims

Posted: 24 Aug 2009 12:43
by Herrie
Smal vellings help om jou "foot print" groter te maak as jy die bande afblaas vir sand ry.

Re: 16" Steel rims

Posted: 24 Aug 2009 12:46
by Patrol4.8
Herrie wrote:Smal vellings help om jou "foot print" groter te maak as jy die bande afblaas vir sand ry.
Is daar nadele verbonde aan te smal vellings?
Ek het al gewonder of die smal vellings verhoed dat die band maklik afkom teen lae druk.
Ek ry gereeld teen 0.6Bar in die sand by Atlantis sonder probleme.

Re: 16" Steel rims

Posted: 27 Aug 2009 22:33
by Mayhem
Hi Cornelius, I have 4 16x8" alloy rims with the special wheel nuts to fit on a Nissan, they were on my Patrol but I changed to 15's I will cceck the off-set and let you know what they are

Re: 16" Steel rims

Posted: 28 Aug 2009 08:14
by KOOS BEST
Op die foto kan jy sien dat die vellings te smal is.
Jissie , Cornelius ek kan nie.
Op my GQ het ek juis my mags afgehaal en 235/85x16 opgesit en dit het vir my spiekeries gelyk.The beauty is in the eye of the beholder !!!!
Wat vir my altyd belangrik is op bande is die "load range " want ek sien altyd swaar voertuie vol gelaai soos ons tipe met bande wat onder 900kg ratings het en dit is gewoonlik die bree tipe.
Dit is maar seker persoonlik, ek bv. sal nou nie iewers heen ry om 4x4 challenges te doen nie en my voertuig se klim vermoe te vergelyk met ander nie.Ek soek goeie hoe profiel bande wat ek kan swaar laai en met uitstekende "puncture resistance", n blow out op n grondpad is n vreesaanjaende ondervinding.

Re: 16" Steel rims

Posted: 29 Aug 2009 07:10
by Patrol4.8
Mayhem wrote:Hi Cornelius, I have 4 16x8" alloy rims with the special wheel nuts to fit on a Nissan, they were on my Patrol but I changed to 15's I will cceck the off-set and let you know what they are
Hi Dennis, do you have pics of those rims?
Do you know the amount of off-set on the std Patrol rims?
Thanks