Page 2 of 2
Re: New member
Posted: 20 Dec 2013 17:06
by GRX_Fan
Ek dink nog wat ek wil doen.
Baie lief vir daai GQ, Hulle het my 35000 aangebied met 'n trade in dis te min. Wat dink julle? Mark pry gewys.
Re: New member
Posted: 20 Dec 2013 19:39
by JoshJ
Welcome

:
Nice Wheels

Re: New member
Posted: 24 Dec 2013 06:06
by Jorrie
Welkom by ons, en baie geluk met daai GRX.
Re: New member
Posted: 27 Dec 2013 04:44
by Peter Connan
Welkom
Enigiets minder as R50k is roof...
Re: New member
Posted: 29 Dec 2013 08:51
by GRX_Fan
Dankie Peter
Ek het ook so gedink. Hulle wou my 35K gee vir inruil!
Ons bly in Magoebaskloof (baie Modder) . GRX het nog oorspronklike bande Bridgestone dueler HT (Ek dink dis die oorspronklikes). Wat sal hulle voorstel moet ek kry? Ek het BF's op die GQ so ek ry nog in die modder met hulle.
Ek lees Goodyear's is ook deesdae goed.
Re: New member
Posted: 29 Dec 2013 10:15
by Peter Connan
As jy nie oppas nie kom kuier ek! Pragtige wereld daai!
Ek glo sterk in die BF KM2's, behalwe dat hulle nou vreeslik duur is. Maar bande is soos karre: elke ou het sy eie opinie.
Die Goodyear Wranglers is uitstekend, maar nog duurder.
Kumho KL71's verdien ook 'n tweede kyk, so ook baie van die ander amerikaanse spesialis-bande en die Cooper STT's, maar al die gee heelwat minder myle.
Re: New member
Posted: 29 Dec 2013 22:34
by marakasmalan
Welkom Shaun,
Verstaan ek reg, jy soek dus 'n koper vir die GQ?
Geniet die GRX!
Re: New member
Posted: 30 Dec 2013 12:03
by Kagiso II
maskas -- hier kommi man nuut aan - EN hy plak prenkjies en voor ik hom kan gelukwens het hy opgradeer na 4.8 Trollie ..
Baie welkom Shaun - vasbyt, hier raak dit lekker.
Jy het jou kiekie ding gedoen, so Oompie los jou in vrede
ek vra ook - gaan jy die GQ self verkoop ?
jaar? Prys? KM ? Ekstras ?
Oor bande .. blaai bikki hier deur ALLES is al gesĂȘ .. dis soos "Watter bier verkies jy" - Hoe meer mense - hoe meer antwoorde.
Toe Bridgestone nog die Dueller 694 A/T gemaak het, het ek onomwonde propageer dis die BESTE.
Nou is ek in di emark vir PIRELLI se A/T en GENERAL se nuwe GRABBER A/T
Die Prado het Dunlop op -- en ek is NIE beiindruk nie. Die STT's het ek na LOBO oorgeplaas .. hy is gemaak om te raas so die lawaai daar hinner nie.
Ek het niemand nog ooit hoor kla oor KUMHO nie.
Oompi sou voortsel - Ry daai 4,8 met die bande wat hy nou op het - tot hulle bewys hulle werk NIE vir jou nie [Jy sal verbaas wees hoe daai goed kan klou. ... Net .. modder is NIE HT of AT se speelveld nie. maar dan weer - hoeveel ry jy modder en hoeveel pad ?
