Page 2 of 2
Re: Introduction to members
Posted: 02 Dec 2013 12:25
by Herrie
Baie Welkom!!

Re: Introduction to members
Posted: 02 Dec 2013 13:57
by Kagiso II
Baie welkom inni bonnel "trollie ryers " [gelukkig nie stoters nie :-)
Dankie vir die kiekies !!!!
Wat gaan jy sleep met jopu Patrol ?? [want met die diesel Tyota kan mens mos omtrent net n 3-voet Venterrtjie sleep ] [ek sien darem Johan het sy "case" met TMSA 'gewen' en sy Prado het hulle 'teruggekoop'.
[my petrol Prado darem nie daai 'gewigsebeperking' nie
Re: Introduction to members
Posted: 02 Dec 2013 21:48
by JoshJ
Hi Khagiso II,
Baie dankie,
Ja, daai is n pynlike onderwerp. Ek is bly hy het reg gekom. Ek sleep n bushbaby veld waentjie. Maar die Patrol is so groot ek is seker ek gaan regkom sonder om te sleep.
Het n jurgens escape karavaan gehad tot middel die jaar. Moet se die diesel prado het hom lekkerder gesleep as de 4l Navara. Het hom verkoop weens die groot ding saam sleep oraal. Dit keer n ou om oraals langs die pad net sommer van die pad af tegaan en te gaan loer wat doer aan gaan. Jy moet hom heeltyd In berekening hou as jy roetes beplan. En hy is swaar. Ek verkies om nie te sleep nie. Maar met 3kido's is dit moeilik. Het altyd bagaasie spasie nodig.
Die bushbaby en ek kom al n lang pad saam. Taai waentjie daai. Toe ek die sinkplaat pad tussen Ashkem en Hot as he'll met hom gery het, en hy nie uit mekaar geval het nie, het ek nuwe respek vir hom gekry.
